
Vannie anner goeters...
Things only Kullid mothers say
Don’t pull your face, its gonna stay like that Het jy ornamente an daai kop ... wat is die huh? … wat is die? … (while turning your ears)...
Die Parable vannie Honne
Kykie, honne like nie karre wat ry nie. Honne kan somme daai kar jag en try vang. Even ‘n bicycle of motorbike wat ry, honne like dit niks nie. Hulle jag daai moving vehicle offit
Mense wat my impress: 1 - Alexander die Grootste Poephol
Verwoerd was die stupid-ste donner wat daar nog kon gewees het. Hy en sy mense het dan so heavy in die Bybel geglo. Hoekom het hy nie die Salomo move ge-try nie. Trou sommer met ‘n Sotho lady, vat ‘n Zoeloe princess as nog ‘n vrou, vat ‘n jong Tswana dame en nie lank nie of almal is ge-pacify. Soos ek gese het, jislaaik, was dit ekke… sou somme die Xhosas en die Indians
|
By Duncan Ross
21 Jul 2010
|
Eden Park is oppie map!![]() Add new comment
|
|
By Chipyks
11 Jul 2010
|
Tradisionele waardes
Ek is nie eintlik n person wat kante kies nie, veral waneer dit kom by politiek nie, omrede ek glo dat al die politieke partye in die land net n klomp skelms op n vokken hoop is wat nie n vok omgee van die mense vir wie hulle verteenwoordig nie. Maar vir die afgelope tydjie, so twee jaar of iets en veral die tydtjie toe die “website” op kom, het ek dieselde monotoonlose gejuig gehoor. Amper soos daai VUVUZELLA wat ek so haat. En daai frase is “Tradisionele Waardes” Please register or login to read more... |
|
By Chipyks
07 Jul 2010
|
Myth Busted
This was a problem that has been bugging me for quite some time. A Couple of years ago, I was chilling with my friends having a few drinks. Now during our conversation, while the rum was flowing and we talked about cars and stuff someone made the statement “JASAS TOE ONS VANUIT BOKSBURG TOT IN POORT IN RY IN…….. waaait foooor it, waaaaaaaaaiiiiiit foooooorrrrrr iiittttttt,……..FIFTEEN MINUTES” Well I looked at them and I said to myself, Ima let this one sliiiiiide. Maybe they had too much to drink or maybe their cars can fly or better yet they drove top end racers that can reach speeds of 420 km/h. Ima sleep on it and maybe the next day the story will change, no biggie. I mean everybody say stupid things in the heat of the moment. I’m not Mr Perfect I’ve been known for telling quite a few lies in my days. Please register or login to read more... |
|
By Gwen Johnson
02 Jun 2010
|
Benni ennie Calender vannie World Cup
Kykie, Teko doen anyway fokol… hoekom sit hulle my nie once in hom position nie? Beste 2010 World Cup Calender oppie web...
|
|
By Jeanine Paulsen
01 Jun 2010
|
Toekies - This Saturday: To benefit the communities education facilities |
|
By Camilo Jacobus
01 Jun 2010
|
Die manne is Frontpage innie Daily Voice |
|
By CHIPYKS
25 May 2010
|
Parenting Tips
Ekse ekt biekie lanklaas met julle ge wheetie, en my laaste story was mos in “palatable” English. Nou hie is n “note” viri masses. Ja julle bushies of sale ek se Kullids wat soos die Englishman sal se “WILLFULLY IGNORANT” is. Ja jy wat “CLAIM” jy vistaan nie engels nie, maar ookie Afrikaans nie. Die note is so “MIXTURE” vannie twee. Nou ekt die afgelope paar weke “writersblock” gehad, nou my “writersblock” loop so. As ek nie n interesting yet “ignorant quote” op facebook of van my chommies af hoor nie dan kan ek nie my eie quote reply nie en n moerse story daaroor skryf nie.Nou die rede vi die skrewe, ek was nou die dag in Pick&Pay in Eersterust. Toe check ek iets wat my tieties laat krul het. Ek sien n ongehude moeder van nbedorwe kind en symaak laat die klein stuk stront haa 9nine nyatsa ini Pick & Pay. Daai kind gooi faceting n TANTRUM in die shop, omdat hom ma n jong ouer, en as ek se jong ouer dan meen ek n ouer wat jonger is as ek, vi die kind mooi explain dat mammie net mooi genoeg geld het vir n brood en melk en vir die lunch goed want hy moet more mos lunch skool toe vat. In dieselfde asem explain mammie die kind dat sy Goed vir Vokol pa mos nou nog seep gaan koop het. En nie seep koop soos in die sin van verdwyn en missing in action is nie. Nee die hond is nog up en about in die kassie in en hy wharry net van Mags vir hom 1991 citi golf1 en van ander aunties se kinders te tol en te try om tiet te slaat. Nou vi daai meisie het ek faceting jammer gevoel, want soos ek se, ek ken haa en sy stress ook nog want hulle praat faceting n klomp snert van haar oppie outoilet en daai maak haa nog meerder nervous oor wat die mense gaan se, veral op outoilet as hulle nou die gaan sien. Ekt het naa haar toe geloop en die laaitie mooi aan die broekspyp gevat en in homo or gefluister “AS JY NIE NOU JOU BEK HOU NIE, DAN GAAN EK JOU TONG VAT EN DIT DRIE MAAL OM JOU LIGAAM DRAAI” Toe hy daai hoor is hy dadelik still en die ma se net dankie dankie dankie en wil net weet wat my secret was. Ekt die ma se nr gevat en gese sy moet my add op Facebook dan sal ek my secret met haar deel. Please register or login to read more... |
|
By Janathan 'Akay' Williams
24 May 2010
|
PE, is kla so dat dit so is...! |
|
By Benjamin Lawrence
21 May 2010
|
Bulte, ons gatte berg maak van dit! |
Page 1 of 11
Partners in KEE - Kullid Economic Empowerment

Westbury-Newclare Affiliate 083 400 0025
Ennerdale & Geluksdal Affiliate 082 531 5241
Eldos Affiliate 082 308 9067

Kuilsrivier Affiliate 072 014 5064





UJ, Davidsonvile, Witpoortjie

Wentworth Affiliate 083 305 8337

Riverlea, Randburg Affiliate 078 711 9634


Contact us on info@kullid.com
Shop oppie Corner
T-Shirt Range (4) CDs and DVDs (3) Head Wear (1)List All Products |
|
| Show Cart | |
|
Your Cart is currently empty.
|
Ma-se-hele-mooi-soet-Goeters!!
Latest nuwe members van Kullid!
J...J...Jokes... En djy laggie, hoor!!
Wat gat djy aansit, Babes?
|
Johannesburg, South Africa
|
|||||||
![]() |
|
||||||
|
![]() NNW
|
||||||
| Show more details | |||||||
| Select your city... | |||||||
|
|||||||
Latests Goeters vannie Blomspot
Re:miss eersterust 28/5 2010
miss thang 15.6.2010 8:12
Re: i like u
luciene 14.6.2010 3:29
i like u
ivan 13.6.2010 6:20
Re:miss eersterust 28/5 2010
luciene 10.6.2010 3:01
Re:miss eersterust 28/5 2010
luciene 10.6.2010 3:01
Shop oppie Corner se Products
Main Articles
Woeligste Members
#
| Name
| Points
|
1 |
1255 |
|
2 |
1150 |
|
3 |
830 |
|
4 |
745 |
|
5 |
740 |
|
6 |
725 |
|
7 |
650 |
|
8 |
640 |
|
9 |
555 |
|
10 |
530 |
|
11 |
525 |
|
12 |
495 |
|
13 |
430 |
|
14 |
430 |
|
15 |
420 |
|
16 |
365 |
|
17 |
345 |
|
18 |
330 |
|
19 |
320 |
|
20 |
315 |
|
21 |
310 |
|
22 |
310 |
|
23 |
290 |
|
24 |
260 |
|
25 |
255 |
|
26 |
255 |
|
27 |
250 |
|
28 |
250 |
|
29 |
240 |
|
30 |
230 |
|
31 |
210 |
|
32 |
205 |
|
33 |
185 |
|
34 |
180 |
|
35 |
180 |
|
36 |
165 |
|
37 |
165 |
|
38 |
160 |
|
39 |
145 |
|
40 |
145 |
|
41 |
140 |
|
42 |
140 |
|
43 |
140 |
|
44 |
135 |
|
45 |
135 |
|
46 |
135 |
|
47 |
130 |
|
48 |
125 |
|
49 |
125 |
|
50 |
125 |
|
51 |
115 |
|
52 |
115 |
|
53 |
115 |
|
54 |
115 |
|
55 |
110 |
|
56 |
105 |
|
57 |
105 |
|
58 |
105 |
|
59 |
95 |
|
60 |
95 |
|
61 |
95 |
|
62 |
95 |
|
63 |
95 |
|
64 |
90 |
|
65 |
90 |
|
66 |
90 |
|
67 |
85 |
|
68 |
85 |
|
69 |
80 |
|
70 |
80 |
|
71 |
80 |
|
72 |
80 |
|
73 |
80 |
|
74 |
80 |
|
75 |
80 |
|
76 |
75 |
|
77 |
75 |
|
78 |
75 |
|
79 |
70 |
|
80 |
70 |
|
81 |
70 |
|
82 |
65 |
|
83 |
65 |
|
84 |
65 |
|
85 |
65 |
|
86 |
60 |
|
87 |
60 |
|
88 |
60 |
|
89 |
55 |
|
90 |
55 |
|
91 |
50 |
|
92 |
50 |
|
93 |
50 |
|
94 |
50 |
|
95 |
50 |
|
96 |
50 |
|
97 |
45 |
|
98 |
45 |
|
99 |
45 |
|
100 |
45 |
Newsletter Subscription
Latest Goeters op Kullid
- My Favorite Technicolour Stukkie
- Eden Park is oppie map!
- Een Dag
- HEINRICH WYNGAARDT
- waar hoort ons
- Just a gedagte......
- BEING A MAN / FATHER
- In the face of adversity
- Living in the ghetto
- Onse Kullid nation
- Is Kla' waar dit So Is
- Benni ennie Calender vannie World Cup
- Die Rocket
- Toekies - This Saturday: To benefit the communities education facilities
- Die manne is Frontpage innie Daily Voice
- THE COLOURED POEM
- skrywers
- konfused kullids
- ek supportie SA sport nie
- MAAR NET N VRAAG...
- Oupa en Ouma
- Praat oor die weer!
- PE, is kla so dat dit so is...!
- hi
- Bulte, ons gatte berg maak van dit!
Popular Goeters
- Hoekom Aids nie gou sal weggaan nie - Die hele 20 Redes
- A contemporary classification van Kullids: Kullid by...
- Leadership Crisis... Wat de hel is 'n Leader nou eintlik?
- Dis wanner jy weet: JY HET 'N VARKERIGE VERKOUE!
- Verwoerd, Chuene en Zombies
- Beste sekretaresse!
- Kullid se letter vi Santa
- The Pastor's Ass
- Drink Difference: Wie drinkie regste, huh?
- Aweh Hond! Djy's my Bra!
- So lyk en sound Kullids! - Colourful like nevva before
- Short tales about a day in the life of Wange - Part 1 to 6
- Latest exam questions virrie grade 12 kinners
- Daddy's Car In The Woods!?
- Gatiep ennie Boer
- Dis my storie
- Time for Change
- Ietsie vir jou kliere
- Kyk jy tydens seks?
- Wazzit diefstal....?
- Gwarra-Gwarra!
- Eierklitser
- Verstaan jy?
- Patio of Kondoom
- Leuens van studente...
Kwaai Kullids in Focus
Issues Innie News
- Teacher unions to vote on strike
-
A look into witchcraft, churches
CAN A four-month-old baby talk and walk at night and lead a horde of tokoloshes…
-
Praying the wrong way
JAKARTA – People in the world’s most populous Muslim nation have been facing Africa –…
-
Ons kan net wag
Die vrou wat ernstig beseer is in n fietsongeluk waarin n Pretoriase fietsryer dood is,…
-
Julle sal Kovsies oor 5 j. nie eens herken nie!
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) gaan so transformeer dat dit oor vyf jaar onherkenbaar…
-
Hofsaak open hek vir dowes
Doofheid is n onsigbare gebrek en n skeidsmuur wat dowes uitsluit van al die dinge…






































Subscribe to RSS Feed