In die afgelope tyd sien mens snaakse mense se gevreetjies op posters op ligpale. Die ergste wat ek al teegekom het was dies met telefoon nommers op wat beskikbaar is twenty four seven. Jirlikheid dis mos hardop lieg! Behalwe sulke twak wat mens nie kan help om raak te sien nie, is ek darem bly om te se dat my twee oe al geharde artwork gesien it in my kort tyd op die aardbol. Want kyk soos ou Dolfie se uncle in Konings annerdag gese het…die wereld is n niggerbol! Lol dis LEKKER om Kullid te wees!
So wat ek en my brasse by Kullid decide het is om vir julle elke keer n window te gee van art wat my padlangs gekom it. Wether dit visual of performing of wat ever is. Ek sal like om julle te expose aan hoe ons mense hulle uitdruk in verskeie kunsvorme. En as jy ook n artistic hart het wat in jou binneste klop kontak my en dan feature ek jou sommer ook!
EK gaan start by my eie stuff en ek hoop julle mind nie, maar dan het ons dit ten minste uit die way uit! EK is onder andere ‘n rapper genaamd HemelBesem aka Origin-0 aka Silence!!! Dis 'n ander drie eenheid die so moetie te veel worry oor hoekom so baie aliases, die verskil le opgesluit innie mu.
Anyway HemelBesem vee gemors skoon vanuit n hemelse perspektief, Origin-0 wys luisteraars daars origins uit niks (0) uit en Silence!!! is engelse poet met heavy prowess! Stilte gee mens ‘space for thought’. Ek het al heelwat albums gemaak o.a. Dink 'n Bietjie, Die Woester Standard. http://www.mediafire.com/?lf94l6j9vfu9trm (free download), BOB–Album, Evil is Maklik, Auto-Bio-grafie. EK het numbers gekies van die albums en ek gan julle bless met drie van elke karakter. Hiersit lekker attached vir jou pleasure!
Origin-O - 'n Man is in Love
Adobe Flash Player not installed or older than 9.0.115!
Hemelbesem - Hulle lag jou uit
Adobe Flash Player not installed or older than 9.0.115!
Silence - Die Happy Song
Adobe Flash Player not installed or older than 9.0.115!
Last Updated on Monday, 16 May 2011 10:12
Evil is maklik!
Written by Hemelbesem
Thursday, 19 August 2010 23:00
HEMELBESEM's album called EVIL IS MAKLIK maak moeilikheid...!
African Hip Hop 2010 winner, showcase his extreme talent and rare skills on this must have CD release featuring a number of upcoming artist. This is NOT your average Hip Hop style. This is Hip Hop at its best with lyrics that flows beyond your wildest imagination!
Here's one of the tracks from this must have album...
Hemelbesem - Hulle lag jou uit
Adobe Flash Player not installed or older than 9.0.115!