23 Mar 2010

Daai pyp, daai pyp, hy gat djou pyp!

[Baie van julle dink mos die Hookah Pipe is fashionable en lekke... Hoor wat maak Carte Blache ons wys oor dit. Ed]

Groups of young people smoking the hookah pipe or hubbly bubbly has become a common sight in South Africa. A burning coal is placed on top of flavoured tobacco and the smoke is then filtered through water, before being inhaled through a plastic pipe.  
 
Devi Sankaree Govender (Carte Blanche Medical presenter): 'Like cigarettes, hubbly bubbly smoking knows no boundaries. It has become the in-thing for young people in restaurants, pubs, house parties, street corners, both in suburbs and in townships across South Africa.'
 
In Riverlea, Johannesburg there's a surprisingly high rate of smoking according to a recent study by the Medical Research Council.
 
Prof Angela Mathee (Medical Research Council): 'Just about every second or third street corner there was a group of people of all agesPlease register or login to read more...
Last Updated on Tuesday, 23 March 2010 12:12
E-mail
 
By Chipyks
23 Mar 2010

Kultuur as gevolg van jou velkleur

{jcomments on}As 'n self-geproklameerde top rubriekskrywer, wat sê wat hy wil, wanneer hy wil, en wat lewe deur die woorde "Arrive, Raise Hell and Leave " Wil ek jou net los met ʼn gedagte en ʼn uitdagende skoolopleiding sessie oor wat ek dink van "Colouredness" en die Dus ge naamde "Kleurling-Kultuur"

Nou eerlik, hierdie "Im a kullid" ding het ek al van ver af sien aankom, ek het al talle skrewe van individue gesien op die nou reeds uitgestorte  BRUIN OU.COM platform en net daar het ek vir myself gesê " Wil jy nou REGTIG betrokke raak met hierdie groep, want hulle staan vir alles wat jy probeer om vanaf weg te kom". Die stigma verbonde aan “Colouredness” die dialek, slang of soos ek altyd sê die “mxit taal” wat ons al aan gewoond geraak het en nou probeer om ons eie te maak. Als wat ek probeer om vanaf weg te kom, word nou net terug in my gesig gegooi.

Ek het vir myself gesê “fuckit”, hierdie idiote wat daarvan hou om te praat soos 'n 5-jaar oue

Please register or login to read more...
Last Updated on Tuesday, 23 March 2010 22:25
E-mail
 
16 Mar 2010

Tamatie Sous

{jcomments on}Let’s take a look at the term "Gravy Train", shall we? Back in the day, Gravy was considered a luxury, en ek betekken nie auntie Lollie se tamatie bredie nie. Innie dae van ou King James en wie-ookal, was it net daai tipe laanies wat up-soos-uncle was dat dit kon bekostig. Then it made its way into the dinner cars of first class trains, dan skirelik, as n mens gepraat het van "riding the gravy train" bedoel dit djyt mos klomp zak!

How does that metaphor change, however, when that success came by a hustle, a spin or a “shake-down”  as the Mac would’ve put it? A classic example, one that changed my perception of the concept of right and wrong, can be found at the highest levels of government.

Ons ken mos almal van ou J-z en hom sidekicks se claim to fame terug in 2001, die arms deal scandal! As jy goed kan ondhou en jyt jou e-news gereeld genog ge kyk, the controversy had South Africas three musketeers facing charges of abuse of power, fraud, corruption en n klomp meer kak boonop dit. Only two were sentenced but spent less than 1.52% of their combined sentences innie tronk; one received medical parole, want hys so sag soos n laanie se gladis, and was allowed to recover in a luxury lodge, which was against his parole. Accused number 2 was voted onto the National Executive Committee recently and our final contestant is currently hard at work running your country! Got me saying Barack who, tjo! Ondhou julle darie lotto ad, wat het daai oom ge sê weer? Iets soos “almal kan sien hierdie robies is guilty!”Please register or login to read more...
Last Updated on Tuesday, 16 March 2010 10:43
E-mail
 
12 Mar 2010

Debbie en haar chommies van Eden Park en Reiger Park


Add a comment
Last Updated on Friday, 12 March 2010 15:58
E-mail Print PDF
 
By Chipyks
11 Mar 2010

Virgin Gedagtenisse

{jcomments on}Ek wil net almal verwelkom by my “Virgin” blog, artikel of wat jy dit ookal wil noem, maar ek noem dit my “thoughts” en dit is wat ek dit van nou af gaan nooem.
Soos jy my “thoughts” lees sal jy uitvind watter tipe person ek is, en dan sal jy ook sien dat ek nie, “kak” vat nie. Jy sal ook my karaktertrekke begin verstaan  en jy sal besef dat ek n person is wat n ding se soos dit is.

Nou dat all die “formalities” uit die pad uit is will ek net net noem dat my “thoughts” net daar is vir vermaaklikheids doeleindes, met ander woorde vir al julle “wannabe intellectuals”. My sieninge, opinies ens. Wat ek posteer op hierdie “website” en op hierdie “column” moet “ge-assume” word as n “complete work of fiction”, (soos die storie van noah se ark, en Jonah en die Walvis) 

Die doel van my stories, is om te maak laat JY die leser n biekie jou Medulla Oblingata gebruik, en om jou outydse sieninge met wat jy grootgeword het  soos bv, “deeply ingrained beliefs” konsepte, wette, opinies en “social constructs”. My doel is nie om “truths” of waarhede oor te dra nie, of om enigsins die waarheid te praat nie. Enige “amount” van die waarheid wat jy in my notering sien of nog gaan sien, is “purely incidental”. Omrede Chipyks gebruik die volgende formule om my notas te skryf:

  1.   Chipyks het hom regte opinie op 'n “topic” (en ongelukkig gaan jy niePlease register or login to read more...
Last Updated on Friday, 12 March 2010 13:13
E-mail
 
« StartPrev11121314151617181920NextEnd »

Page 20 of 30

Latest Events

No current events.

J...J...Jokes... En djy laggie!!

Helloooooo Die Blond sê: Ek gaan bietjie my plante... Read more...
 
Jannie se wiskundige konklusie Jannie sukkel met wiskunde...juffrou hoo... Read more...
 
"How to Recognize a Gary Terrorist" His name is:"YO’MAMA  BIN SHOPP... Read more...
 
Die geleerdste Kullid There was a tourist and a coloured in Ca... Read more...
     
How to make your business BIG! Gatiep staan by die stopteken en bedel m... Read more...
 
Eend ennie Kroegman Die eend loop by die kroeg in & vra ... Read more...
 
Pastor's last wish An old pastor lay dying. He sent a messa... Read more...
 
Wiring Gatiepie: Meraai! Mar djy het darem baie... Read more...
  View all news ...

Blind Active Groups

Newsletter 'Kullid se Voice' Subscription

chameleon_mobile_Kullid

Verse of the Day

Top Mense, Vollende People

Featured Album from the Core Kullid Collection

hemelbesem KULLID ART - Vol1 In die afgelope tyd sien mens snaakse mense se gevreetjies op posters op ligpale. Die ergste wat ek al teegekom het was dies met telefoon nommers op wat beskikbaar is twenty four seven. Jirlikheid dis mos hardop lieg! Behalwe sulke twak wat mens nie kan help om raak te sien nie, is ek darem bly om te se dat my twee oe al gehar... Read more...
  View all news ...