Login with your username and password              | 
Error
  • JUser::_load: Unable to load user with id: 62

Kullid - You are what You are ..::.. The People, The Movement ..::.. U are what U are

14 Apr 2010

Dood serious oor Lobola

{jcomments on}
Last Updated on Wednesday, 14 April 2010 12:34
E-mail Print PDF
 
18 Nov 2010

Eish, maar ons is mooi mense, neh!!

Kullid_Klothing_Katalogue
E-mail Print PDF
12 Apr 2010

Sicknote

{jcomments on}
Last Updated on Monday, 12 April 2010 13:29
E-mail Print PDF
 
17 Nov 2010

My eerste brief aanie Xmas father

Vade Krismis, my naam is Ougat, antie Deffie se laaitie vannie Plein.

Ek voel kak emberus ommie brief te skryf, but a man is down an out en my
brasse het my die befokte idea gegie om virrie ou te skryf!

'n Man sal mossie 'n ding by jou vra, as 'n mannie swak issie !

Nou, 'n man is kak swak die jaa - dai vokken ressesin se skuld!

Ek issie wys wattie ressesin issie, but 'n anne bra maak wys, is 'n virus
van America!

Die ou is mos wys, ek het mos die hele se los kinnes,

Plus ek het vokkol blink-ding om vir hulle te gan sopping vi krismis
nie.

Nou, ek vra mooi man, stiek uit jou bang ding!

Ek soek Ben Ten watches vir ammil my laaities - man-man een.

Organice soemaar 'n paa trappers vir hulle oek - Nike sal befok wies,
but as die ou nie kan annerste nie, bring maar Reebok !

It sal befok wies as die ou maybe skyt-bords kan saambring - ons kannit
mos wee swai assie blok skroei !

Pursinally, soek ekkie nog baie nie, but one thing is one thing - bring
vir my 'n lekke stuk myt saam - die ding wat hie langs my tiep, is verdala -
paptyres!

'n Parcel genuine

Please register or login to read more...
Last Updated on Wednesday, 17 November 2010 16:29
E-mail
07 Nov 2010

Drugs, Gangs en ‘n Common sense om dit te handle

gang_child

In Hanover Park het die gangs nou die dag weer onner mekaar gefight en dit was op die national news. Gangsters maak die plek onregeerbaar en die gattas kan skynbaar nie die gangs in toom hou nie, cause nou en dan, dan flare die fights weer op.

In Westbury het mense ‘n march ge-organise teen drug abuse en die peddling van drugs. Die saak was ook ge-feature op die national news.

Die gangs gaan voort… En die drugs word steeds ge-peddle…

Wat is die solution?

Sure, communities is reg om

Please register or login to read more...
Last Updated on Sunday, 07 November 2010 18:07
E-mail
 
« StartPrev11121314151617181920NextEnd »

Page 18 of 31