Login with your username and password              | 
08 Jun 2011

Noordgesig se ligte is te lank af...!

Noorgesig_protest

"Is al die hele blerrie weekend so... onse ligte bly F&^%n af...!! Council worry nie, niemand verroer 'n gat om die problem te solve nie" - Dis die woorde van 'n onstellende inwoner van Noordgesig wat Please register or login to read more...
Last Updated on Friday, 08 July 2011 18:44
E-mail
 
05 Jun 2011

Larry Joe & Silence!!! - LIVE in Eden Park

Eden_Park_Event
Last Updated on Sunday, 05 June 2011 16:29
E-mail Print PDF
 
19 May 2011

Prophets and prophets... Moetie alles glo wat djy sien en hoor nie!

malema_se_tornado
Last Updated on Thursday, 19 May 2011 09:34
E-mail Print PDF
 
By Silence
16 May 2011

KULLID ART - Vol1

hemelbesem

In die afgelope tyd sien mens snaakse mense se gevreetjies op posters op ligpale. Die ergste wat ek al teegekom het was dies met telefoon nommers op wat beskikbaar is twenty four seven. Jirlikheid dis mos hardop lieg! Behalwe sulke twak wat mens nie kan help om raak te sien nie, is ek darem bly om te se dat my twee oe al geharde artwork gesien it in my kort tyd op die aardbol. Want kyk soos ou Dolfie se uncle in Konings annerdag gese het…die wereld is n niggerbol! Lol dis LEKKER om Kullid te wees!

So wat ek en my brasse by Kullid decide het is om vir julle elke keer n window te gee van art wat my padlangs gekom it. Wether dit visual of performing of wat ever is. Ek sal like om julle te expose aan hoe ons mense hulle uitdruk in verskeie kunsvorme. En as jy ook n artistic hart het wat in jou binneste klop kontak my en dan feature ek jou sommer ook!

EK gaan start by my eie stuff en ek hoop julle mind nie, maar dan het ons dit ten minste uit die way uit!  EK is onder andere ‘n rapper genaamd HemelBesem aka Origin-0 aka Silence!!! Dis 'n ander drie eenheid die so moetie te veel worry oor hoekom so baie aliases, die verskil le opgesluit innie mu.

Anyway HemelBesem vee gemors skoon vanuit n hemelse perspektief, Origin-0 wys luisteraars daars origins uit niks (0) uit en Silence!!! is engelse poet met heavy prowess! Stilte gee mens ‘space for thought’. Ek het al heelwat albums gemaak o.a. Dink 'n Bietjie, Die Woester Standard. http://www.mediafire.com/?lf94l6j9vfu9trm (free download), BOB–Album, Evil is Maklik, Auto-Bio-grafie. EK het numbers gekies van die albums en ek gan julle bless met drie van elke karakter. Hiersit lekker attached vir jou pleasure!

Origin-O - 'n Man is in Love

JavaScript is disabled!
To display this content, you need a JavaScript capable browser.

Hemelbesem - Hulle lag jou uit

JavaScript is disabled!
To display this content, you need a JavaScript capable browser.

Silence - Die Happy Song

JavaScript is disabled!
To display this content, you need a JavaScript capable browser.

Last Updated on Monday, 16 May 2011 10:12
E-mail Print PDF
 
By Mette Harde Stem
16 May 2011

So You Think You Can Dance? Die anner version...

zumanzille1
Daar’s mos ’n dance reality show wat nou somma elke dag op TV is, but there is a twist en ek bedoel nie daai ‘twist’ van Chuck Berry nie.
Die twist is dat die contestants nie one by one, week after week, van die show afgeskop word nie. Hulle word net elke dag meer.
We the viewers will decide this coming Wednesday who’s dance moves we liked the most en hoewel ons nie geld hoef te mors op ’n SMS nie, gaan sommige van ons in lang lyne moet staan om te vote vir ons favourite dancer.

Ek weet ons is ’n nasie van mense wat hou van sing en dans, maar dit raak nou eenkeer net te ridiculous vir my liking.
Ek dink nie daar is nog ’n ander land in die wêreld waar politicians se ability to bust a move die outcome van ’n election kan beinvloed nie.

zumazille2Saterdag was ek in Delft en natuurlik was daar campaign activities with lots of dancing van die twee groot parties en dan ook van die kleineres en independents wat door-to-door canvassing gedoen het. I was tempted to ask a candidate from a small party who came around to my friend’s house (and who obviously did not know that I don’t live in Delft) whether she could dance for me in exchange for my vote.

Nou as daar twee candidates hier in die Western Cape is wat kán sing en dans, dan is dit Deen Louw (National Independent Civic Organisation) en Emile Jansen (South African Progressive Civic Organisation) Please register or login to read more...
Last Updated on Monday, 16 May 2011 09:24
E-mail
 
« StartPrev12345678910NextEnd »

Page 4 of 31

Latest nuwe members van Kullid!

By iNowWeb Design

Newsletter 'Kullid se Voice' Subscription

J...J...Jokes... En djy laggie!!

Helloooooo Die Blond sê: Ek gaan bietjie my plante... Read more...
 
Jannie se wiskundige konklusie Jannie sukkel met wiskunde...juffrou hoo... Read more...
 
"How to Recognize a Gary Terrorist" His name is:"YO’MAMA  BIN SHOPP... Read more...
 
Die geleerdste Kullid There was a tourist and a coloured in Ca... Read more...
     
How to make your business BIG! Gatiep staan by die stopteken en bedel m... Read more...
 
Eend ennie Kroegman Die eend loop by die kroeg in & vra ... Read more...
 
Pastor's last wish An old pastor lay dying. He sent a messa... Read more...
 
Wiring Gatiepie: Meraai! Mar djy het darem baie... Read more...
  View all news ...