Login with your username and password              | 
27 Feb 2009

'Die’s vir djou en die’s vir hom'

Weet jy regtig wat de fok jy aangevang het...? Weet djy..?!!

Ek doubt of djy regtig jou biggest mistake ever sal realise. Ek doubt of djy weet watter nonsens en plain-out fokken kak djy gemaak het. Ek doubt of djy in djou hele conciousness evva sal realise hoe de moer en befok djy ons almal met djou kak gemaak het.

Please register or login to read more...
Last Updated on Sunday, 14 June 2009 15:10
E-mail
 
03 Feb 2009

"17 duim drome..."

[Wat issie kenmerk van 'n jong Kullid laaitie? Chains en kar, especially suspended golfie. Dissie begin en einde van baie vannie ouens se drome. Gaan slaap, en droom bietjie verder... Oom Shakes gooi 'n stywer innie ambeurs - Editor]

"17 duim drome..."
Rimme en goetes
Is dinge wat soet is
Ek wil net uithang met die boeta's met boetes.

Please register or login to read more...
Last Updated on Sunday, 14 June 2009 16:04
E-mail
 
28 Jan 2009

Ricwa, die Boss vattie kakie!

[Resensie: Ons resensierubriek gaan oor enige vorm van kuns wat betrekking op Kullids het, of dit nou movies, soapies, plays, songs of wat ookal is. As jy dit persoonlik vat, sorry, jy het die lime light ge-choose en wil mos ‘n artist wees... Ons handel hierdie week oor ‘n Hip Hop song van Ricwa van Ennerdale in Johannesburg. Die song se naam is ‘Ek’s die Boss’. – Redakteur/Editor]

Ricwa vra mos ‘Waar’s my kos, nou?’. Nou, kom ons gee hom sy kos. Luister

Please register or login to read more...
Last Updated on Saturday, 16 October 2010 09:07
E-mail
 
03 Oct 2008

Coloured in Technicolour – I am a Kullid!

My mense staan voor baie deure wat gesluit is,

Sommige het hulle vir hulself gesluit,

Sommige is deur andere vir hulle gesluit;

Maar ons gaan dit almal saam oopkry, al moet dit hoe is!

Al moet daar pyn is, al moet daar stryd is!

Omdat ek ‘n Kullid is!{jcomments on}

Please register or login to read more...
Last Updated on Sunday, 14 June 2009 15:51
E-mail
 
17 Nov 2008

Leadership Crisis... Wat de hel is 'n Leader nou eintlik?

Right, daai’s die question en issue voor ons - leadership en onse hele crisis daaroor, nie net virrie land nie, maar especially vir die Kullids.

Ek gaan dit in my beste Afrikaans vir jou gooi. Ek gaan dit vir jou so kak duidelik soos daglig stel dat jy nooit ooit weer hoef te doubt en wonder wat ‘n leader actually issie.

Please register or login to read more...
Last Updated on Sunday, 14 June 2009 17:36
E-mail
 
« StartPrev21222324252627282930NextEnd »

Page 30 of 31

Latest nuwe members van Kullid!

By iNowWeb Design

Newsletter 'Kullid se Voice' Subscription

J...J...Jokes... En djy laggie!!

Helloooooo Die Blond sê: Ek gaan bietjie my plante... Read more...
 
Jannie se wiskundige konklusie Jannie sukkel met wiskunde...juffrou hoo... Read more...
 
"How to Recognize a Gary Terrorist" His name is:"YO’MAMA  BIN SHOPP... Read more...
 
Die geleerdste Kullid There was a tourist and a coloured in Ca... Read more...
     
How to make your business BIG! Gatiep staan by die stopteken en bedel m... Read more...
 
Eend ennie Kroegman Die eend loop by die kroeg in & vra ... Read more...
 
Pastor's last wish An old pastor lay dying. He sent a messa... Read more...
 
Wiring Gatiepie: Meraai! Mar djy het darem baie... Read more...
  View all news ...