Login with your username and password              | 
Error
  • JUser::_load: Unable to load user with id: 62
10 Feb 2011

Mette Harde Stem!

Ryan_Swano[Here is another vollende Boeta of mine who is from the Cape of Storms, daar waar hulle jou sommer bestorm en dik tik as jy soos in Hangberg op die plekke jou huise wil bou waar hulle nie wil hê djy moet bou nie. Ryan is well versed in all happenings in the Western Cape and can sum things up in a masterly way. Enjoy sy debut hier op Kullid. ED]

Sommer so met die intrapslag gaan ek ‘n verleëntheid van ‘n feit blootstel.

Baie Kullids, en baie mense van al die ander population groups, het geen ideë wat die regte verskil is tussen parliamentary elections en dit wat hulle hul kruisies in 2011 gaan trek nie. Dit is ook ‘n feit dat meeste mense nie weet wie die incumbent, of sal ek sê, die huidige raadslid vir hul gebied is nie. Ek is seker ‘n paar van julle wat dit lees wonder nou skielik wie die huidige ward councilor vir jul gebied is.

In die next few months sal ons honde af en toe aan die blaf gaan. Daar sal so twee of drie mense by die hek wees en aan hul T-shirts sal ek dadelik weet dis een of ander political party wat my kosbare kruisie kom canvas.

Ongeag van watter party hulle is jaag ek hulle nie weg nie. On the contrary; Ek entertain myself behoorlik met die hele nonsens dat hulle dink hulle kan my so iets of wat leer van die politiek.
Hier’s ‘n good idea. Miskien moet ek ‘n video camera install vir 2011 se party representatives dan gooi ek hulle comic misfortune of meeting me op Youtube.

Die local government elections kruip so skelmpies nader en voor ons weet sit baie van ons met blou-swart ink op ons vingers en wonder hoeveel van die beloftes wat hulle ons gemaak het weer in die vergeetboekie gaan beland.

Hier in die Wes Kaap is die groot competition nie net vir votes nie maar spesifiek vir The Coloured Vote! Political parties will try to take full advantage of our perceived collective ignorance. Hulle gaan almal try om vir ons ‘n kop aan te sit. Jou Coloured vote is hulle target. Vir die van ons wat gaan vote en ek hoop regtig dat almal hul kruisies gaan trek, gaan dit heel seker ‘n saak word van choosing the lesser of many evils.

Behalwe die groot partye soos die DA-ID alliansie, ANC, Cope ens. is daar ook ‘n

Please register or login to read more...
Last Updated on Thursday, 10 February 2011 17:21
E-mail
 
04 Feb 2011

The Coloureds Tertiary Education Crisis Conference - Gauteng

Tertiary_Education_Conterence

Program Outlay:

13h00: Registration

14h00: Session 1

Welcoming:

14h10: Rev Ronald Dyers – SAME: Opening

14h30: Dr Danny Titus – BBI: Die sosio-ekonomiese implikasies vir minderhede sonder tersiêre kwalifikasies
14h50 – Vrae en Antwoorde

15h00: Rev Reggie Nel – URC: Tertiary education, a crisis for the Coloured community and its leaders?
15h20 - Questions and Answers

15h30: Break

15h45: Session 2

15h50: Mnr Anthony Wilson – Akteur/Vervaardiger: Die kunste as inspirasie vir ‘n beter toekoms
16h10 - Vrae en Antwoorde

16h20: Dr Beenie Robinson – Westbury: The role of schools and teachers towards inspiring tertiary education
16h40 - Questions and Answers

16h50: Resolutions

17h30: Mrs Geraldine Prinsloo – Business Leader: Towards tomorrow

17h50: Closing


Registration Donation: R20 (Funds to be utilized towards venue donation and projects emanating from conference resolutions)

Click here for Directions to the Venue

Last Updated on Friday, 04 February 2011 10:42
E-mail Print PDF
 
20 Jan 2011

Mr Drug Dealer

I profoundly ask you
As a kullid child
I need my sky blue
Let me be a child

Dear Mr Drug dealer
Your pockets are getting bigger
Your drugs is a killer
You killing our future leader

I speak to you with humility
On behalf of humanity
Stop killing our youth
Mr Dealer it’s the truth

Our Kullid nation is dying
While Please register or login to read more...
Last Updated on Thursday, 20 January 2011 11:47
E-mail
 
19 Jan 2011

Hip Hop Kop of Gat

 

big_hole1

‘n Tydjie gelede was ek uit die bloute uit gekontak om ondersteuning of betrokkenheid te oorweeg vir ‘n nuwe projek, die Hip Hop Kop.  Met alles wat al en nog steeds in ons land aangaan, het mens egter geleer om bietjie meer indiepte na te vra oor enige saak, voor jy jou daarvoor inlaat. Gevolglik was daar verskeie eposse verwissel tussen die uwe en sommige van die organiseerders of ambassadeurs van die projek. Van my bekommernisse geopper in korrespondensie is toe uiteindelik nie aangespreek nie. Ondertussen is daar navrae om my standpunt oor die saak in klaarheid duidelik te stel.

A while ago I was contacted out of nowhere to consider giving support or involvement in a new project, the Hip Hop Kop. Considering all the things that are still happening in our country, one has learned to first deeply enquire about a subject before getting involved. As a result, many emails were transferred between some of the organisers or ambassadors of the project. Some of my concerns conveyed in the correspondence were eventually not addressed. Meanwhile there were queries to give clarity about my stance concerning the matter.

Vir my wentel die saak rondom die dieper redenasie en gevolgtrekkings waartoe ‘n mens sou kon kom as jy die vraag in oënskou neem rondom gelykheid in die kunste, gelykheid in die erkenning van volkseie talente en ‘n eweredige samewerkende benadering in stede van ‘n kreeftegang projeksie waarop menige dinge deesdae gedoen word en waar die Bruinman aan die einde van die dag as die grooste verloorder staan.

For me, the matter evolves around the deeper analysis and conclusions one would find if one observes the question in relation to equality in the arts, equality in recognition of various talents and an equal, and an equal collective approach in partnership in stead of a skewed and biased project, the latter, upon which many things are done nowadays and which at the end of the day, the Coloured stands as the greatest loser.

Kom ek begin so: Die staaltjie word vertel oor hoe die mense van ‘n ander kleur en geur hier geland het met ‘n spieëltjie. Hierdie spieëltjie was vir die inheemse Khoi en San voorsatte die trekpleister en oortuigingsitem van klas. In onse mederne taal: “Gee ons julle grond en ons gee julle hierdie betowerende Blackberry Torch of I-Phone4, waar julle julleself en al julle boetas vir die eerste keer in kan sien.” Die einde van die storie is alombekend: Tot die laaste snotkop Khoikie en Sannetjie het hulle gatte afgehardloop vir dit en hulle ma’s en pa’s so gepester om hierdie lensiesop-ding te kan kry, en nie lank nie was Tafelberg die troon van die nuwe baase...

Let me start like this; the story is told about how the people of another colour and flavour landed here with a mirror. This mirror was the drawing object and means of persuasion of the indigenous Khoi and San ancestors of note. A modern rendition would be: “Give us your land and we give you this magical Blackberry Torch or I-Phone4, where all of you and your brothers can see yourselves in it for the first time”. The end of the story is commonly known: The last snot-nosed little Khoi and little San ran their butts off for it, pestered their moms and dads so much to get this lentil soup thing and not long after that did Table Mountain become the throne of the new bosses...

Please register or login to read more...
Last Updated on Thursday, 27 January 2011 21:40
E-mail
 
18 Jan 2011

Floods

flooding_klipspruit_west_ext2

While party mense die lekker reënweer as die ideale tyd geniet om hulle honeymoon aspirations en fantacies uit te try, gaan dit maar lelik op sommige plekke... Caught unaware in Klipspruit West, a house under water. Hoop maar die insurance kom nie weer met hulle baie stories nie en hoop maar die premiums was betaal... Watch die DIK slang at the bottom of the image...! Djo, dan wil djy nog honeymoon mannewales try assit reën... Jy sal kaal en nat uithol assie waters (ennie slange) kom, pappa..

kakamas

Imagine jy kan oppie N14 highway swem... Not impossible. Nie eens TD Jakes of Benny Hinn hulle kan sulke miracles maak nie. Here in Kakamas we experienced the unfathomable... Ons swem innie highway!! Laaste miracle wat jy nevva nie in tentkerke sal kry nie. You can't contain the miracles of the Almighty to a tent or to the presence of a so-called miracle maker preacher, djy sien!

upington

The recent floods also brought a lot of destruction... Here you can see large portions of winelands in the Upington region flooded. It is also sadly reported that a man has lost his life in the floods that wreacked havoc in the Northern Cape. En almal dink mos die Noordkaap is te droog dat daar ooit vloede sal wees. Sorry son, nature issie baas en al het djy 'n Blackberry Torch, assie floods kom, dan kom hulle...

Last Updated on Tuesday, 18 January 2011 10:47
E-mail Print PDF
 
« StartPrev12345678910NextEnd »

Page 9 of 31

Latest nuwe members van Kullid!

By iNowWeb Design

Newsletter 'Kullid se Voice' Subscription

J...J...Jokes... En djy laggie!!

Helloooooo Die Blond sê: Ek gaan bietjie my plante... Read more...
 
Jannie se wiskundige konklusie Jannie sukkel met wiskunde...juffrou hoo... Read more...
 
"How to Recognize a Gary Terrorist" His name is:"YO’MAMA  BIN SHOPP... Read more...
 
Die geleerdste Kullid There was a tourist and a coloured in Ca... Read more...
     
How to make your business BIG! Gatiep staan by die stopteken en bedel m... Read more...
 
Eend ennie Kroegman Die eend loop by die kroeg in & vra ... Read more...
 
Pastor's last wish An old pastor lay dying. He sent a messa... Read more...
 
Wiring Gatiepie: Meraai! Mar djy het darem baie... Read more...
  View all news ...