Login with your username and password              | 
By Janine Bornemann
20 May 2010

Onse proud student in Germany: Merushka Peterson

[Onse eigene kind, Merushka Peterson, uit die Poort - aka Eersterust in Pretoria - wat nou in Germany study en vir haar unniversiteit die global ambassador geword het vir hulle worldwide campaign! Is ja, laat onse kinders sien en weet: Jy kan as jy wil! JY gaan as jy try! - Redakteur]

The South African, Merushka Peterson, smiles worldwide on an advertisement and advertises therewith for a study in Germany. The 19-year-old student of the Martin-Luther-University Halle-Wittenberg (MLU) was selected for the campaign "Study in Germany – Land of Ideas" of the German Academic Exchange Service (DAAD).

Merushka Peterson is very proud to represent Germany: "I hope that I convince foreign students to pursue their studies in Germany, for to me, it is a priviledge. Halle is like a second home meanwhile". Merushka Peterson studies Nutritional Sciences since October 2009. For that, she receives a full scholarship out of the general foundation fund of the MLU. Before coming to Germany the 19-year-old attended the German School in Pretoria. In order to present itself not only, but rather also its course of studies on the advertisement, it lines chocolate rabbits with a carrot. "We have deliberately tried to portray the subject in a witty form, for we want to address the youth therewith above all things and also show a humorous picture of Germany ", says Pia Klein, advisor of the DAAD. Chocolate is a typical

Please register or login to read more...
E-mail
 
By Marlon 'Mr Sir' Johnson
11 May 2010

Hare, karre en answers

Bennie van Bulte het so pas sy drivers liksens by Centurion gekry en besluit om met sy pa te gesels oor 'n Golf Chico.

Sy pa besluit om hom 'n fair deal te cut: "Raait, seun – bring jou skoolwerk op van 'n D na 'n C toe, lees bybel en sny jou takhare af. Dan kan ons praat oor die Golfie"

Die laitie besluit dis fair genoeg en stem in tot die voorwaardes.

So ses weke later tune die oom sy seun: "Bennie, ek check jou skoolwerk het verbeter en ek vang jou so nou en dan bybel lees, maar daai hare moet nog steeds waai of jy kry nie jou kar nie"

Bennie antwoord sy pa: "Ek so bietjie daaroor gedink. Baie ouens in die bybel het langhare gehad – Johannes die doper, Simson en blykbaar Jesus ook."

Sy pa tune hom: "Het jy ook gecheck dat Jesus orals heen moes loop waar hy wou kom?"
E-mail Print PDF
 
 
By Rocco
16 May 2010

29 May - La Dolce Vita met Kullid

...en daar kom nog meer!!

Keer ons, stop ons, kry die army in...!

My mense KAN doen, kla! Kullids kom van alle kante, die block is benoud!!
E-mail Print PDF
 
By Kullid Kullids
14 May 2010

Is weekend...!

Dis of jy's serious oorie braai, of jy't gutts!
Holla T-Bla, holla!
Show dem...
show dem...
make da circle bigga! BIGGA! BIGGA!

E-mail Print PDF
 
By Marlon 'Mr Sir' Johnson
11 May 2010

Wie gat lead?

Kykie Hoorie met much respect and disipliene...

Ek en my boeta , Ou Mountarakiss , het nou die anner dag gesit and praat oorie lead.  Die topic het opgekom terwyl ons daai movie 300 sit en kyk.. Ek wil geweet het was King Leonidas a Goeie leader. Djy ken mos alman is entiteled to his opinion….Mountarakiss sê toe hy salie vir so man follow nie. Ek wil toe weet Hoekom…toe outline hy dit vir my..King Leo het veroorsaak laat 300 manne hulle lewens verloor, hy salie a man follow wat teen die government is nie and hy salie a leader follow met unreal goals nie….

Ok daai is djou opinie….check nou hier…

300 lewens was verloor vir ‘n bigger reason. Xerxes het beplan ommie hele nasie te enslave, die vrouens te stoot and die kinders dood te maak.
Sal jy hom toegelaat het om daai nonsens aan te vang met djou mense. Daai isie problem met onse leaders vandag. Hulle sal los laat die bleddie varke doen wat hulle will met onse kinders and vrouens. Djy was ge-elect in office om ons te help, maar waar sit djy…. Cozy agter djou bleddie mure. Weet djy wie is die ward counselor in djou area? Wanneer laas het djy hom gesien? Het hy iets onlangs innie Community gedoen? Gat stook bietjie vuur onner die bliksem.

Djy sê djy follow nie a man wat teen die government isie? Kwai. Ek verstaan. Government is daar vir a reason. Even die Bybel sê djy nodig government. Ek issie teen die government nie. Kykie as djou government vir djou sê moetie skelms skiet nie, dan steek djy hom. As die government sê moetie djou kinders slat nie..laat die vrou hulle slat…as die government sê gee djou huis op vir die lui mense van oorkant, Wat gat djy doen?

As djou government vir djou sê djy kan nie study nie , Wat gat djy doen? ...
Unreal Goals , Watter unreal goals? To protect a nation? To certify a future for your child? To protect your way of life? Is daai unreal is dan is my pa ou Zuma and my ouboet Malema.

Laat ek djulle ‘n storie sê van ‘n man wat sê leier van leiers was. Al het die regering gesê hy was ‘n lui dronkie wat net gesteel het.  Sy naam was Autshumato of Harry die Strandloper soos ons op skool geleer het.

Mense het ‘n neiging om djou op face value te judge. Djulle moet ophou met daai. Djy word gesê Marlon like Drank…dan sien djy vir Marlon dan sê djy “dis waar hy het a glats a poeza face”

Anyway Autshumato was a geleerde man, kyk nou hoe skarel djy, Glo my nie…Doen research boet dan sien djy vir djouself….

E-mail Print PDF
 
By DJ Kortes
12 May 2010

DJ KORTES

Ek is KORTES van die DALE. Born and bred. I AM A VERY PROUD FEMALE Kullid dj.

I'm a huge music fanatic. I enjoy listening to music, deejay-ing, socializing and meeting new people.I Mix all kinds of music depending on the occasion.I do private functions such as weddings,parties and street bashes. If you need It I will have it...from House to Hip Hop , Old school to Latest Releases...everything but the Kitchen sink...I have been doing this for 6 years now. I can play on CD Jays and I am currently practicing on vinyl turntables.

Julle kan my kry op op die volgende nommers. Moet NIE bysa nie contact my op

This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
078-115-4785
074-420-1463
Sona Pienaar (daai is op Facebook)
E-mail Print PDF
 
By André Boesak
11 May 2010

SKELM

Jy isse skelm
jy’t my goed gesteel
op ons plot met hoeners en ou karre
het ons saam gespeel.

Met wet en bybel het os lat bad.
groot gelieg en os plot gevat.
Jou veiligheidsreëls het my kwaad laat blom
wanttie plot en ons taal was joune alleen.

My grootjie,
moes werk, vir ‘n lousy ou footjie.
jou geelhotvloere moes sy heeldag skrop
haar lewe lank het jy haar gerob.

Innie koebys het sy afrikaans gebry
jy’tit gesteel en wil niks bely
ma’ okay my bra, ekke het nog die troos:
die hele tyd het sy nog Afrikaans gebly.

Innie eighties my broer, sit jy innie stront
please eksplyn

Please register or login to read more...
E-mail
 
« StartPrev12345678910NextEnd »

Page 3 of 13

Partners in KEE - Kullid Economic Empowerment

 
 DJ Monk - Kullid's Resident DJ
Westbury-Newclare Affiliate 083 400 0025
 

Marlon 'Mr Sir' Johnson
Ennerdale & Geluksdal Affiliate 082 531 5241
 

Fazel 'Lekke Ekke' Hendricks
Eldos Affiliate 082 308 9067
 
 
Camilo Jacobus
Kuilsrivier Affiliate 072 014 5064
 

Benjamin Lawrence
Eersterust, Noordgesig and Bosmont Affiliate 072 010 4867
 

Faried August
Roodepoort - Northcliff Affiliate 083 212 4386
 

Debbie Coetzee
Reiger Park - Delmore Affiliate 072 951 5011
 

Martin 'Wizard' Hill
Klipspruit Wes Affiliate 073 966 2557
 
 
Edwin Paulsen
Florida Affiliate 083 307 4810

 

Roger "Stilero" Morley
Rustervaal Affiliate  074 840 3059

 
Duncan Ross
Eden Park Affiliate 084 589 2088
 
 
 Ashley Dyers
Heidedal Affiliate - 084 411 2862
 
 
Jeanine Paulsen
UJ, Davidsonvile, Witpoortjie
& surrounds Affiliate - 084 509 0099
 
Abigail Elliot
Sandton & Fleurhof Affiliate 072 905 2612


 Maxine Tantij
Wentworth Affiliate 083 305 8337
 
 
 Alain Holmes
Claremont (Jhb) Affiliate 078 286 2254
 

Jonathan "Akay" Williams
Port Elizabeth Affiliate 079 840 0700
 

Chezlyn Elliot
Riverlea, Randburg Affiliate 078 711 9634
 
Amanda Williams
Rabie Ridge Affiliate 083 642 0111
 
Kesley Walker
Melville, Auckland Park, Midrand 083 541 1628
 
 
Sonia Elie
Eldorado Park Affiliate 083 665 2859
 
Wanna become one of our Affiliate Partners?
Contact us on info@kullid.com

Ma-se-hele-mooi-soet-Goeters!!

  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!

Latest nuwe members van Kullid!

J...J...Jokes... En djy laggie, hoor!!

Wiring Gatiepie: Meraai! Mar djy het darem baie... Read more...
 
Kan jy swem? Gammat vang 'n dip in die see, 'n brande... Read more...
 
Craps of prawns Gatiep was ses maande lank op die see. D... Read more...
 
Sinne maak Juffrou vra vir Gatiep om sinne te maak ... Read more...
 
Die tou Gatiep sleep 'n tou die straat af en loo... Read more...
 
Logic Die skip land in die hawe en Meraai is s... Read more...
 
'n Honourable witness Gammat word aangekla dat hy vir Meraai '... Read more...
 
Promotion Die Regter kyk vir Gammat in die oog en ... Read more...
 
Regte wiskunde Juffrou vra vir Gatiep: Jou ma het 4 aar... Read more...
 
Cell phone message My bra, Gatiep is nie available nie. Los... Read more...
  View all news ...

Wat gat djy aansit, Babes?

Johannesburg, South Africa
Temp: 21°C
Wind Chill: 21°C
Humidity: 23%
Speed: 14 km/h
Direct.: 290°
Pressure: 1027.1 mb
WNW
Show more details
Select your city...
Provided by:
Local Pollen Reports
Airport Conditions
Lawn and Garden Weather
Rush Hour Traffic

Shop oppie Corner se Products

Rough Edged Cap
Rough Edged Cap
R65.00

What's the odd?Coloured - by Ricwa
What's the odd?Coloured - by Ricwa
R75.00

FS Classic Short Sleeve T-Shirt
FS Classic Short Sleeve T-Shirt
R130.00

WP Classic Short Sleeve T-Shirt
WP Classic Short Sleeve T-Shirt
R130.00

KZN Classic Short Sleeve T-Shirt
KZN Classic Short Sleeve T-Shirt
R130.00

Newsletter 'Kullid se Voice' Subscription

Duidelike DJs


DJ KORTES

 

 

 

Woeligste Members

#
Name
Points
1
1395
2
1300
3
1120
4
845
5
745
6
740
7
725
8
655
9
650
10
645
11
530
12
525
13
515
14
475
15
470
16
445
17
440
18
440
19
420
20
390
21
385
22
365
23
350
24
320
25
320
26
315
27
285
28
280
29
260
30
255
31
255
32
250
33
245
34
235
35
230
36
225
37
220
38
210
39
210
40
190
41
190
42
185
43
180
44
175
45
170
46
165
47
165
48
150
49
150
50
145
51
145
52
145
53
140
54
140
55
140
56
140
57
135
58
135
59
130
60
125
61
125
62
120
63
120
64
120
65
115
66
115
67
115
68
115
69
115
70
115
71
110
72
105
73
105
74
105
75
105
76
100
77
100
78
95
79
95
80
95
81
95
82
95
83
90
84
90
85
85
86
85
87
85
88
85
89
85
90
85
91
80
92
80
93
80
94
80
95
80
96
75
97
75
98
75
99
70
100
70

Like it? Add dit dan!

Latest Events to Make da Circle Bigga!

No events

Few van Onse Eigene Facebook Fans - Is dja!

Uit onse eie Gallery

SDC10484
Image Detail
DSC_1809
Image Detail
SDC10469
Image Detail
SDC10462
Image Detail
sdc11297
Image Detail

Kwaai Kullids in Focus

Anthony 'Speedo' Wilson When I decided to “stay in” a few Th... Read more...
  View all news ...