Login with your username and password              | 
By Camilo Jacobus
06 May 2010

Djy sal once moet decide.... Jy ry of jy gly, kla!

CapCol Entertainment recently completed their first Product for 2010:
The "RY OF GLY" CapCol/DJ Codax MixTape. The mixtape features 5 trax
on international beats and at the same time we are releasing track 6
"RY OF GLY" an original track produced  by local Hip-Hop producer
Denver John.

E-mail Print PDF
 
By Amanda Williams
06 May 2010

Dubula, dubula... Can't keep a Good thing down!

Is ma net so dat dit so is... In Rabie Ridge met onse mense! Heeldag, lekke, duidelik! Moetie jealous issie, vang tips...

Is net jy wat proud kan wees oor jouself, jou mense, onse heritage, en net lekke Kullid wees en kla. 

Wil jy nog sien, huh? Follow ons hierso....

E-mail Print PDF
 
By Lillian Said
05 May 2010

DIE DAG TOE RIEMVASMAAK HULLE RIEME VASGEMAAK HET.

[Moet nie dink dis net in die Darkie kassies waar mense moerig begin raak oor die feit dat hulle gemarginalise en gesideline word nie. Even onse eie mense raak meer en meer diebliksem in dat hulle altyd laaste moet kom... soos in Eden Park nou die dag! Hiesie storie met die hele pictures van wat die feite oppie grond is - Ed]

Die eerste ding wat  die joernalis wou weet voordat hy sou uitkom om die storie te doen was: “Brand daar al iets?” Ten tye van hierdie oproep was daar nog niks wat gebrand het nie en dus was daar niks noemenswaardig omtrent hierdie ‘vreedsame’ optog nie. ‘n Optog wat wel later sou ontaard in alles behalwe vreedsaam.

Die gevolg van hierdie nonchalante houding van baie, nie net hierdie spesifieke joernalis nie, is dat daar nie veel media dekking was oor die gebeure van 15 April 2010 in die klein dorpie van Eden Park aan die Oos Rand nie. Party mense het dit toegeskryf aan die feit dat ‘’ons’’ (kleurlingmense) mos maar in elk geval nooit kop toe gevat word nie.

Een van die artikels wat wel gepubliseer was diè in Daily Sun (aangeheg). Dit ontbreek erg aan feitlike inligting. In die artikel word byvoorbeeld genoem dat niemend beseer was tydens die optog, terwyl daar wel mense was (ten minste vyf) wat in die voorval beserings opgedoen het. Hulle is na omliggende hospitale geneem waar hulle behandeling ontvang het. (Vind aangeheg foto’s sowel as‘n verklaring van‘n ooggetuie wat gesien het hoe polisie gebruik gemaak het van lewendige ammunisie en nie rubberkoeëls soos voorheen aangevoer nie.)

Reg aan die begin word daar genoem dat inwoners onwettig hierdie RDP huise bewoon, maar niks word genoem van hoe lank hierdie mense se name op ‘n waglys was vir hierdie huise nie. Dit is ook onduidelik of al hierdie mense wel onwettige bewoners is.

Please register or login to read more...
E-mail
 
By Siran Johnson
05 May 2010

Viva...!

I would like to add this and make the following comments...

It’s really high time that we as Coloured "STAND" together and support each other in all spheres of life more especially on a socio-economic basis...!!

I am a Coloured business owner myself and have firsthand experience “apartheid” in the playfield of the BUSINESS ARENA’S in a new “democratic SA” – how our Coloureds are still being marginalized and denied opportunities to grow as a community and a nation!!!!

My question - How many Coloured owned businesses have been awarded tender contracts- from governments? How many Coloured Executives to we have in the corporate Arena’s; How many Coloured CEO’s do we have; how many Coloured FEMALE executives to we have in the business arena’s....how many “coloured townships has been upgraded???” How many Coloured school has been uplifted and upgraded... how many RDP houses has been given to our also struggling poverty struck Coloured communities.... how many bursaries and opportunities has been granted to our Coloured students etc....yet our government preached “WOMEN EMPOWERMENT”...my view is that it’s clearly “BLACK empowerment” and THEY have no intentions of prospering our Coloured communities!!! Once again our people are being forced into “Cheap labour” and denied their “rights”!!!
Who in “power” speak on our behalf? Who in government really look out for the Coloured communities?
Please register or login to read more...
E-mail
 
By Sirbestian Nzula
05 May 2010

Kullid by Culture

I am Kullid, in the way
I live my life
Kullid culture is a sunny day
I have a great believe in Christ
People don’t really know
Being kulllid is a culture
As I sit here my face glow
Kullids have a bright future
In a average kullid household

You get different skin colours

Please register or login to read more...
E-mail
 
 
By Kullid Kullids
30 Apr 2010

Freedom Day – Wat het ons gegain?

As jy nou reguit wil praat oor Freedom Day, dan is daar definitive kwaai goeters wat jy kan mention en ook slegte goed wat jy kan noem.

Nou, as ek die positive goeters kan noem dan gaan dit sommer ‘n hele paar is. Maar dit wat jy kan sien is eerder meer goeters wat die political landscape raak, as wat dit jou maag of jou vel raak.

Goeters soos: ‘n Nuwe Constitution, maar om die Constitutional Courts te bereik moet jy either geld of ‘n advokaat het of ge-backup word deur een van die dik human rights groups om jou saak iewers te laat kom. Economic sanctions is toe ook na 1994 uplift en daai het die pad oopgemaak dat companies kon export en import. My observation is nie dat Trevor Manuel die slimste finance minister gewees het nie, maar dis meer dat die hele global economy en die upliftment van sanctions eintlik die ekonomie geboost het en dat baie ouens in Suid-Afrika begin invest het en die tax collection pool het ook groter geraak, want meer mense was nou taxable. Op daai way kon ons die Rugby World Cup ook host en sommer wen. Na 1994 kon mens ook openliker praat oor enigiets op radio of in die general media. As jy geld gehad het was dit ook possible om in Lannie areas ‘n huis te gaan koop. Ek ken tot vandagtoe nog nie waar de hel al die Lannies heen getrek het wat in Rosettenville en Sunnyside gebly het nie, want Coloureds, Darkies en Koolies het baie van die vorige Lannie areas oorgeneem. Beste ding van die past 16 years was dat official discrimination teen enige groep mee weggemaak is. Die Lannies en die Koolies wat mekaar lankal gesmaak het, het nou die kans gehad om te begin jol. Even ouens soos Boesak-hulle het hulle Coloured meddies vir Lannies gelos. Simply – vat wie jy smaak, daai is mos freedom. Right, toe word die borders oopgemaak en jy kan easily anywhere in the world begin travel het sonder dat die Boere jou question of die government jou monitor. Internationally was ons al hoe meer admire. Ons het international conferences begin host; ons kon onse skills wys as mense wat kan advice oor peaceful solutions en peaceful transitions. Even die IRA het lessons by ons kom kry. Peace missions was ook onse ding. Ons het soldiers all over die continent en ons try Afrika wys wat die way van democracy en peace is.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Nou, as ons kom by die negatives, dan wil ek meer op onse mense se experience van Freedom concentrate.

Die general goeters wat negative is en wat ek nie kan verstaan dat die hele government hulle voor blind wil hou of nie genoeg effort doen om regete freedom meer en meer te laat dawn nie, is goeters soos crime, corruption en inequality. Crime gannie deur die gattas ge-solve word deur hulle ‘shoot to kill’ policy nie. Is meer die morals van die younger generation wat deur onse freedom befok geraak het en coupled met dit die hele inequality wat net elke dag grooter raak. Corruption is nog ‘n moerse flop wat verder gegroei het since freedom. Ek meen, om ‘n tender te kry moet jy 70 donnerse luigatte betaal net om die tender te kry en aan die einde van die dag is al die geld op bribes gespend. Wat bly dan oor om die project of job te doen? En die corruption gaan tot heelbo by die top dogs – even oorlede Manto se kind se corruption word deur van die parlementarians geback-up. Hoeveel van die politicians het nie seker gemaak hulle eet alles op en gooi nie eens krimmels vir die squatters nie? Moetie eens praat van BBBEE nie. Daar exist nie so iets nie. Dit exist net vir ‘n small corrupt elite wat eintlik aangekla moet word van mass economic suicide en wat in die publicly ge-execute moet word – in Sandton Square sommer, daar waar hulle hulle dik dinners het while die majority economically worse off is as voor 1994. In fact, inequality het in Suid-Afrika so moertoe gegroei dat Suid-Afrika die mees unequal country in die hele wêreld is. Hoe celebrate jy freedom as daai een van Suid-Afrika se biggest international traits is? Daarom blame ek nie die mense as hulle march teen die lack van service delivery nie. In fact, ek sal hulle eerder encourage. Kyk maar na die facts...

Daai was die general take, en ek het nog baie daaroor te sê, maar laat ons bietjie note vat oor waar Coloureds is na 16 years van

Please register or login to read more...
E-mail
 
By DaniPa9an
22 Apr 2010

Johannesburg: Part 1 - A Saturday afternoons trek through the market home.

[Disclaimer: Johannesburg has tons of beauty, fantastically friendly and helpful people. You will find things here that you never knew existed or could even conjure up. It’s the New York City of South Africa and I love the city I live in.]

 
For the past few days I’ve had shopping fantasy. Of one thing in particular that I haven’t seen in many years, Msombi, I just gotta find em!  
 
So I’m off at my stop at the Noord street Taxi rank and, as expected, am immediately engulfed by the smell of human piss and sweat and skaapkop n shit like that! One would think I’d be used to this by now; everybody around me seems quite unperturbed by it. Oh, how this filth infuriates me! I look around at what was once a shining metropolis and for a second I sympathise with the Boeremachts cause. Then I remember their “cause” included me. Inbred, bastard swine!
 
Oh yes! The msombi’s. I stop at the first vendor I see with jewellery on his stand and ask if he carries them. “Yebo Sisi” He springs up to show me a packet of plastic bracelets that look like they were found in a sewer. He doesn’t seem to notice the expression of disgust on my face as he exhibits the other of the only two packets he had on his little stand. I make a quick getaway with “Only black?”  
“Yebo Sisi”  
“Oh. Ok. Thank you.”
 
Earphones back in the ears, shoulder my way through the insurmountable crowd. I shock myself everyday at the dexterity with which I manage to manoeuvre my way through this throng of people without getting knocked into a puddle of… Lord knows what that is.  
 
I make way past more stands and stalls. Some provided by the government, strong and sturdy metal stands, covered with pollution, with shelving packed to capacity to the point that one can hardly see what’s on offer. Others, merely large cardboard or wooden sheets mounted on buckets or whatever semblance of a foundation was available. Upon these stands and stalls you will find anything from badly-copied pirate DVDs to female sanitary products; un-authentic Nikes or Levis clothing and sneakers; mass-produced clothing from Thailand or china and other miscellaneous goods you would be surprised to find sold on a greasy, grimy sidewalk.  
 
I stop at another Jewellery stand and find a shy young girl minding her son in his pram seated on an empty beer case.  
“Do you have Msombi’s?” Please register or login to read more...
E-mail
 
« StartPrev12345678910NextEnd »

Page 4 of 13

Partners in KEE - Kullid Economic Empowerment

 
 DJ Monk - Kullid's Resident DJ
Westbury-Newclare Affiliate 083 400 0025
 

Marlon 'Mr Sir' Johnson
Ennerdale & Geluksdal Affiliate 082 531 5241
 

Fazel 'Lekke Ekke' Hendricks
Eldos Affiliate 082 308 9067
 
 
Camilo Jacobus
Kuilsrivier Affiliate 072 014 5064
 

Benjamin Lawrence
Eersterust, Noordgesig and Bosmont Affiliate 072 010 4867
 

Faried August
Roodepoort - Northcliff Affiliate 083 212 4386
 

Debbie Coetzee
Reiger Park - Delmore Affiliate 072 951 5011
 

Martin 'Wizard' Hill
Klipspruit Wes Affiliate 073 966 2557
 
 
Edwin Paulsen
Florida Affiliate 083 307 4810

 

Roger "Stilero" Morley
Rustervaal Affiliate  074 840 3059

 
Duncan Ross
Eden Park Affiliate 084 589 2088
 
 
 Ashley Dyers
Heidedal Affiliate - 084 411 2862
 
 
Jeanine Paulsen
UJ, Davidsonvile, Witpoortjie
& surrounds Affiliate - 084 509 0099
 
Abigail Elliot
Sandton & Fleurhof Affiliate 072 905 2612


 Maxine Tantij
Wentworth Affiliate 083 305 8337
 
 
 Alain Holmes
Claremont (Jhb) Affiliate 078 286 2254
 

Jonathan "Akay" Williams
Port Elizabeth Affiliate 079 840 0700
 

Chezlyn Elliot
Riverlea, Randburg Affiliate 078 711 9634
 
Amanda Williams
Rabie Ridge Affiliate 083 642 0111
 
Kesley Walker
Melville, Auckland Park, Midrand 083 541 1628
 
 
Sonia Elie
Eldorado Park Affiliate 083 665 2859
 
Wanna become one of our Affiliate Partners?
Contact us on info@kullid.com

Ma-se-hele-mooi-soet-Goeters!!

  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!

Latest nuwe members van Kullid!

  • keeganjayRegistred 05.09.2010
  • ClivoRegistred 05.09.2010
  • melaneyRegistred 03.09.2010
  • KokoRegistred 02.09.2010
  • shereenRegistred 31.08.2010
  • YaBoyAntzRegistred 31.08.2010
  • LITCHIRegistred 30.08.2010
  • chanRegistred 30.08.2010

J...J...Jokes... En djy laggie, hoor!!

Wiring Gatiepie: Meraai! Mar djy het darem baie... Read more...
 
Kan jy swem? Gammat vang 'n dip in die see, 'n brande... Read more...
 
Craps of prawns Gatiep was ses maande lank op die see. D... Read more...
 
Sinne maak Juffrou vra vir Gatiep om sinne te maak ... Read more...
 
Die tou Gatiep sleep 'n tou die straat af en loo... Read more...
 
Logic Die skip land in die hawe en Meraai is s... Read more...
 
'n Honourable witness Gammat word aangekla dat hy vir Meraai '... Read more...
 
Promotion Die Regter kyk vir Gammat in die oog en ... Read more...
 
Regte wiskunde Juffrou vra vir Gatiep: Jou ma het 4 aar... Read more...
 
Cell phone message My bra, Gatiep is nie available nie. Los... Read more...
  View all news ...

Wat gat djy aansit, Babes?

Johannesburg, South Africa
Temp: 10°C
Wind Chill: 9°C
Humidity: 40%
Speed: 8 km/h
Direct.: 140°
Pressure: 1027.1 mb
SE
Show more details
Select your city...
Provided by:
Local Pollen Reports
Airport Conditions
Lawn and Garden Weather
Rush Hour Traffic

Shop oppie Corner se Products

Rough Edged Cap
Rough Edged Cap
R65.00

KZN Classic Short Sleeve T-Shirt
KZN Classic Short Sleeve T-Shirt
R130.00

WP Classic Short Sleeve T-Shirt
WP Classic Short Sleeve T-Shirt
R130.00

FS Classic Short Sleeve T-Shirt
FS Classic Short Sleeve T-Shirt
R130.00

Met 'n Wet & 'n Waarheid - by Capitalist Coloured Entertainment
Met 'n Wet & 'n Waarheid - by Capitalist Coloured Entertainment
R75.00

Newsletter 'Kullid se Voice' Subscription

Duidelike DJs


DJ KORTES

 

 

 

Woeligste Members

#
Name
Points
1
1390
2
1300
3
1120
4
845
5
745
6
740
7
725
8
655
9
650
10
645
11
530
12
525
13
515
14
470
15
460
16
445
17
440
18
440
19
420
20
390
21
385
22
365
23
350
24
320
25
320
26
315
27
285
28
280
29
260
30
255
31
255
32
250
33
245
34
235
35
230
36
225
37
220
38
210
39
210
40
190
41
190
42
185
43
180
44
175
45
170
46
165
47
165
48
150
49
150
50
145
51
145
52
145
53
140
54
140
55
140
56
140
57
135
58
135
59
130
60
125
61
125
62
120
63
120
64
120
65
115
66
115
67
115
68
115
69
115
70
115
71
110
72
105
73
105
74
105
75
105
76
100
77
100
78
95
79
95
80
95
81
95
82
95
83
90
84
85
85
85
86
85
87
85
88
85
89
85
90
80
91
80
92
80
93
80
94
80
95
75
96
75
97
75
98
75
99
70
100
70

Like it? Add dit dan!

Latest Events to Make da Circle Bigga!

No events

Few van Onse Eigene Facebook Fans - Is dja!

Uit onse eie Gallery

sdc11323
Image Detail
sdc11282
Image Detail
sdc11324
Image Detail
SDC10484
Image Detail
dscf0345
Image Detail

Kwaai Kullids in Focus

Anthony 'Speedo' Wilson When I decided to “stay in” a few Th... Read more...
  View all news ...