Login with your username and password              | 
By Sandra Botha
24 Feb 2010

Things only Kullid mothers say

Don’t pull your face, its gonna stay like that

Het jy ornamente an daai kop ... wat is die huh? … wat is die? … (while turning your ears)

Vreet en wees tevrede …

Ek hou van alles ma ek hou net niks n vuil kitchen nie".... And not forgetting the famous....

 
When you singing in da house … Ek hoop jy ken jou skool werk so goed soos jy daai musiek ken …

Hoekom is die kitchen zink soo vuil? Dit i taught you like dis??''

Staan regop … dai mure staan al jare daa.

U musnt go sleep with dishes in the sink, u neva knw wat can hapn during the nyt.

Kom pluk af! geld groei mos op my rug

Gaan eet daa waa jy vanaf kom.

02h00 in the morning and she doesn’t wanna open da door for you, “sleeping” with all the house keys under her pillow “Gaan trug da wat jy vanaf kom”

Weet jy die fokken kind gaan my nog a stroke gee!

Jy jy jy jy moet moet moet a a a slag lui lui luister as as as ek praat... While u getting a hiding wit a slipper..

Hou op met die vuurhoutjies speel, jy gaan in die kooi pee

WEET JY WAT IS DIE TYD!

Ek wens jy kon so goed skoonmaak soos jy goed kan vreet

Weet jy ek wil my nie vererg vi die kind nie … “Kom hieso jou bleddie hel”

Trek reg jou bek wat so hang, of ek klap dit reg'

Ek gaan vir jou jou velle van jou lyf aftrek, hoor jy vir my?

Kom nou hieso! Of wil jy hê ek moet jou self da kom haal?

Op ‘n Saterdagoggend

"Julle wil nou weer lê tot die son in jou gat skyn nê, staan op en begin skoon maak! Ek sloof my af deur die week vir die boere en dan verwag julle ek moet nog op ‘n Saterdag ok soos ‘n meid werk” Ek roep nou julle Pa”

Wat eet ons vanaand mumy? “Husse met lang ore en dusse met stomp neuse”
E-mail Print PDF
 
 
By Eersterust Correspondent
17 Feb 2010

Pupils at schools athletics contest watch in horror as teen dad is gunned down on stands

[Die strond moet nou ophou, seriously! Ouens asseblief, pas julle op seriously. Ons as julle sizas is kak lief  vir julle, julle is die future ouens. Check jullle brase mooi en moet toggie iemand anders se fights joune maakie. So kan ons nasie nie aangaan nie! Correspondent.]


HUNDREDS of Pretoria high school children cheering on classmates at an inter-schools athletics competition watched in horror as a gang of four gunned down a teenager as he played with his infant daughter.

Abdul Abrahams, 19, was shot dead as he sat in the grandstand at Eersterus Sports Stadium with his girlfriend, Meloniece Moses, and seven-month-old daughter, Nishair, moments before the start of the 100m sprint yesterday.

Abrahams’s brother, Igsaan, died in a similar shooting in 2008.

After yesterday’s shooting, four men were caught as they tried to get away in a bakkie on Stormvoël Road.

It was the second time in five days that Abrahams, who was studying at Unisa, had been attacked. On Thursday, shots were fired at him as he drove home following an altercation near his house. Police believe the same men were involved in both shootings.

Yesterday, Abrahams had been on his way to buy bread and milk for his grandparents when he

Please register or login to read more...
E-mail
 
By Editor
15 Feb 2010

Sorry... Not your Daddy this time around!

En toe, toe wie wen EINTLIK daai dikke powerball...?

The Philander family is R91m richer after Stanley won the PowerBall jackpot on Friday. With him is his wife Diana and their children, Kirsten and Logan. (Die Son)
 
Okay, lyk my die Son het nie die facts so lekke gehad nie en ookie Mr Philander nie. Apparently het Mr Philander die dates confuse oorie ticket en hy't GEDINK hy't gewen.... EISH! Die actual winner wil anonymous bly.

Nou kom tune ons, djy wat gelees het... Wat sou djy met 91 million rands gemaak het, huh?

 

E-mail Print PDF
 
By Kullid Kullids
11 Feb 2010

Kullid se 20 Reasons oor hoe jy kan weet daai een is die een vir jou!

1.    As jy vir ‘n week nie sonder daai een se stem kan gaan nie en mal wil raak as jy nie van daai persoon hoor nie.
2.    As jy vrek graag wil hê dat jou chommies en vriende die persoon moet meet.
3.    As jy te veel oor die toekoms met daai persoon dagdroom, even to the point of you seeing your funerals as julle eendag oud sou is.
4.    As jy regtig alles en almal tweede kan stel en daai persoon eerste stel, in any way wat ookal.
5.    As jy vry met daai persoon voel.
6.    As jy, wanneer jy saam met daai persoon is, voel of jy in die lekkerste love prison is en jy soek nie ‘n 12 months sentence nie, maar ‘n life sentence.
7.    As jy ‘n taxi of trein op die moeilikste tyd kan vat net om met daai persoon te wees, al sal Please register or login to read more...
E-mail
 
By Die warmste Devil se Advocate
09 Feb 2010

Oor Oom Zuma se meddies en mannewales

Ek is mos last week plenty kere deur Kullid getune dat ek my views moet slat oor hoe onse mense oor president Zuma se polygamy voel. Die mense is somme naar vir Zuma, hulle wil hom net bedood, ouens skreeu in loud voices dat Zuma somme moet bedank…! Ek is nou virrie hele tyd ge-nag om my opinion oor die saak te gooi.

My opinion, en moenie nou te subjective oorie saak raak nie. Die hele topic oor Zuma issie die most important ding vir ons nie. Okay, maar mense wil mos man se view hoor, so hiesit. Dis basically ‘n

Please register or login to read more...
E-mail
 
By Kullid Kullids
06 Feb 2010

Die Parable vannie Honne

Man het mos honne innie rondte. Nou, honne het sekere maniere. Ek kyk hulle ma so en ek study hulle. En ek study ook mense. Toe relate ek ‘n sekere relation wat djy kan impose op honne en mense… en karre.

Kykie, honne like nie karre wat ry nie. Honne kan somme daai kar jag en try vang. Even ‘n bicycle of motorbike wat ry, honne like dit niks nie. Hulle jag daai moving vehicle offit nou ‘n kar, ‘n bike offe bicycle is… Hulle wil die ding vang, byt, doodmaak en opvreet!!!

Maar laat daai selle kar, bike of bicycle gepark is, dan wat maak die honne…? Hulle tune in hulle gedagtes: Hys in onse territory, hys in onse domain, hy is ge-subdue, hy is dood en sat, en dan wat doen die honne?…Hulle gaan en pis oppie ding se wiele…!!!

En so is die lewe… checkit mooi uit!

As jy move en iewers heen gaan in jou lewe, dan gaan daar honne wees wat djou niks sal like nie. Hulle gaan jou hunt. Hulle sal wil he djy moet tot stilstand gebring word. Hulle gaan langs jou try run en hard blaf. Hulle wil djou disorientate en djou vision van djou af steel. Dis daai soorte wat djou sal bang praat oor varsity, wat djou sal invite vir tydmors missions, daais wat nie wil sien jy gaan vorentoe nie. Hulle sal skinder van jou. Hulle gaan jou slegpraat en djou try discourage. Slegte honne daai, hulle soek die dood van jou vision en jou planne. Move aan! Moenie stop nie, cause issie lank nie, dan is daai honne moeg gehol en gee hulle op en djy is vry van hulle geblaf en tanne en negativity! Move, al is djou planne klein, al ry djy oppe bicycleMove! Move met djou bike of kar, moenie laat daai honne djou vang met drugs en rondslapery en temporary bling of unsubstantiated criticism en al daai balf jazz nie. Gaan vir jou vision!

Cause djy sien, die minute djy gaan stop, weet djy wat gaan daai honne doen? Hulle gaan op jou pis! Hulle gaan jou verkleineer, jou die moegoe maak, djou uitlag! As jy nie gaan study as die opportunity daar is nie of jy drop djou studies, jy kan opeindig as die een wat die pille moet gaan koop. As jy daai business wil start en jou goeters is mooi ge-plan, gaan vir dit. As djy vir daai job moet apply, doenit. As djy daai audition wil try, moenie baiza nie. Moet nie gaan stop en sit nie! Is jou lewe, niemand anners sinne nie. Is jou vision en jy moet die mission duidelik slat! Moenie gaan blom nie, cause blomme word nie geëet nie, vrugte word geëet. Djy sal niks van jou geblommery kry nie… Djy sal daar sit en daai selle honne sal djou verbyloop en net op jou urinate. Djy sal wish djy het eerder aangehou om te move, maar dan sallit te laat wees.

Sê vir daai honne wat vi djou jag en blaf, daai honne wat djou van djou vision wil deter, daais wat djou wil laat flop, sê vir hulle hard en duidelik: VOETSEK!!! En move aan, move my Bra, move my Sizza!! Laat geen hone jou evva terughou nie.
E-mail Print PDF
 
By Semonay Demas
06 Feb 2010

Wat maak n kassie beter asi nex een?

Kykie eks n nobody of sal ek sê n somebody soner geld, ek heti di citizen of the year award geweni of the night in shining kullid ni, wat ek meen is jy hoefi te lees of kop toe te vat wat ek whietie ni, ma ek check ons het almal iets om te whietie wat iemand anes wil hoor, wil sê of twee keer sal laat kop staan..........ek vind dit so intresting en kak dom dat ons kullids mekaar se kassies so kan afkraak...instead of enjoyin what we have in common, bliksem ons mekaar met woorde op facebook, oor watte kassie tna'er is, wie se slang di regte slang is (het jy blady vegeet is slang, eter?) kykie elke experience is different, elke kassie is different, 'for every place theres a time & vice versa....makit sin? ...kom ek stelit so, wa het jy jou memorable moments gehad? 'The lounge' in Durbs, 'Lazzies en Ellingtons' in Welas, 'Ojays' in Klera , die dam in Davidsonville, 'Belair ofi sportsbar' in Poort, 'kim-by-nite' ini Y? Wie het dit memorable gemaak, Jou kullid bras, jou kullid fam! Hoeko discriminate ons teenoor mekaar, isi ees wee n joki, of jy nou jy, djy,gjy se, of jy nou nai, nie of neh sê of jy my bra, my bru, my hond, gazzie, outie of honchas sê.... Jy is nie meer kullid as n aner kullid ni, Jou karakter is mayb beter asi nex ou se ne, jyt dalk meer morals & values asi nex ou... But kullid bly kullid! Daar isi lewels of KULLIDOM nie...as jy n see het in jou town maakiti jou town beter ni, net different. As jou town net een hoof straat het maakiti jou town kaki!....moral of the story (soos hulle sê)...As ons mekaar afkraak gee ons die res van society ammunition om ons as kullids aftekraak. Ons is mooi, intresante, snaakse, liefdevolle, intellegent mense wat ini beste pleke in S.A bly. Maak toe jou oe (jari lees net ees kla) dink....toe jy daai songs gehoor het, daai wat maak dat die meddies ini klub skree 'daais my numbi, track song' ofit nou old skool, house, rap of r&b was wat jy enjoy het, in daai specific kassie ....was jy ni tussen gang van jou kullid bras moontlik met kullids wat aners as jy gewhietie heti, moontlik in n ane kassie ni.... Kom ons embrace mekaar se diversities within OUR kullidom!!!
E-mail Print PDF
 
« StartPrev12345678910NextEnd »

Page 7 of 13

Partners in KEE - Kullid Economic Empowerment

 
 DJ Monk - Kullid's Resident DJ
Westbury-Newclare Affiliate 083 400 0025
 

Marlon 'Mr Sir' Johnson
Ennerdale & Geluksdal Affiliate 082 531 5241
 

Fazel 'Lekke Ekke' Hendricks
Eldos Affiliate 082 308 9067
 
 
Camilo Jacobus
Kuilsrivier Affiliate 072 014 5064
 

Benjamin Lawrence
Eersterust, Noordgesig and Bosmont Affiliate 072 010 4867
 

Faried August
Roodepoort - Northcliff Affiliate 083 212 4386
 

Debbie Coetzee
Reiger Park - Delmore Affiliate 072 951 5011
 

Martin 'Wizard' Hill
Klipspruit Wes Affiliate 073 966 2557
 
 
Edwin Paulsen
Florida Affiliate 083 307 4810

 

Roger "Stilero" Morley
Rustervaal Affiliate  074 840 3059

 
Duncan Ross
Eden Park Affiliate 084 589 2088
 
 
 Ashley Dyers
Heidedal Affiliate - 084 411 2862
 
 
Jeanine Paulsen
UJ, Davidsonvile, Witpoortjie
& surrounds Affiliate - 084 509 0099
 
Abigail Elliot
Sandton & Fleurhof Affiliate 072 905 2612


 Maxine Tantij
Wentworth Affiliate 083 305 8337
 
 
 Alain Holmes
Claremont (Jhb) Affiliate 078 286 2254
 

Jonathan "Akay" Williams
Port Elizabeth Affiliate 079 840 0700
 

Chezlyn Elliot
Riverlea, Randburg Affiliate 078 711 9634
 
Amanda Williams
Rabie Ridge Affiliate 083 642 0111
 
Kesley Walker
Melville, Auckland Park, Midrand 083 541 1628
 
 
Sonia Elie
Eldorado Park Affiliate 083 665 2859
 
Wanna become one of our Affiliate Partners?
Contact us on info@kullid.com

Ma-se-hele-mooi-soet-Goeters!!

  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!

Latest nuwe members van Kullid!

  • keeganjayRegistred 05.09.2010
  • ClivoRegistred 05.09.2010
  • melaneyRegistred 03.09.2010
  • KokoRegistred 02.09.2010
  • shereenRegistred 31.08.2010
  • YaBoyAntzRegistred 31.08.2010
  • LITCHIRegistred 30.08.2010
  • chanRegistred 30.08.2010

J...J...Jokes... En djy laggie, hoor!!

Wiring Gatiepie: Meraai! Mar djy het darem baie... Read more...
 
Kan jy swem? Gammat vang 'n dip in die see, 'n brande... Read more...
 
Craps of prawns Gatiep was ses maande lank op die see. D... Read more...
 
Sinne maak Juffrou vra vir Gatiep om sinne te maak ... Read more...
 
Die tou Gatiep sleep 'n tou die straat af en loo... Read more...
 
Logic Die skip land in die hawe en Meraai is s... Read more...
 
'n Honourable witness Gammat word aangekla dat hy vir Meraai '... Read more...
 
Promotion Die Regter kyk vir Gammat in die oog en ... Read more...
 
Regte wiskunde Juffrou vra vir Gatiep: Jou ma het 4 aar... Read more...
 
Cell phone message My bra, Gatiep is nie available nie. Los... Read more...
  View all news ...

Wat gat djy aansit, Babes?

Johannesburg, South Africa
Temp: 10°C
Wind Chill: 9°C
Humidity: 40%
Speed: 8 km/h
Direct.: 140°
Pressure: 1027.1 mb
SE
Show more details
Select your city...
Provided by:
Local Pollen Reports
Airport Conditions
Lawn and Garden Weather
Rush Hour Traffic

Shop oppie Corner se Products

Kullid in Technicolor: I am a Kullid - Poetry by Ronald S Dyers
Kullid in Technicolor: I am a Kullid - Poetry by Ronald S Dyers
R80.00

GP Classic Short Sleeve T-Shirt
GP Classic Short Sleeve T-Shirt
R130.00

Met 'n Wet & 'n Waarheid - by Capitalist Coloured Entertainment
Met 'n Wet & 'n Waarheid - by Capitalist Coloured Entertainment
R75.00

What's the odd?Coloured - by Ricwa
What's the odd?Coloured - by Ricwa
R75.00

Rough Edged Cap
Rough Edged Cap
R65.00

Newsletter 'Kullid se Voice' Subscription

Duidelike DJs


DJ KORTES

 

 

 

Woeligste Members

#
Name
Points
1
1390
2
1300
3
1120
4
845
5
745
6
740
7
725
8
655
9
650
10
645
11
530
12
525
13
515
14
470
15
460
16
445
17
440
18
440
19
420
20
390
21
385
22
365
23
350
24
320
25
320
26
315
27
285
28
280
29
260
30
255
31
255
32
250
33
245
34
235
35
230
36
225
37
220
38
210
39
210
40
190
41
190
42
185
43
180
44
175
45
170
46
165
47
165
48
150
49
150
50
145
51
145
52
145
53
140
54
140
55
140
56
140
57
135
58
135
59
130
60
125
61
125
62
120
63
120
64
120
65
115
66
115
67
115
68
115
69
115
70
115
71
110
72
105
73
105
74
105
75
105
76
100
77
100
78
95
79
95
80
95
81
95
82
95
83
90
84
85
85
85
86
85
87
85
88
85
89
85
90
80
91
80
92
80
93
80
94
80
95
75
96
75
97
75
98
75
99
70
100
70

Like it? Add dit dan!

Latest Events to Make da Circle Bigga!

No events

Few van Onse Eigene Facebook Fans - Is dja!

Uit onse eie Gallery

SDC10472
Image Detail
dscf0367
Image Detail
sdc11297
Image Detail
dscf0384
Image Detail
sdc11383
Image Detail

Kwaai Kullids in Focus

Anthony 'Speedo' Wilson When I decided to “stay in” a few Th... Read more...
  View all news ...