Login with your username and password              | 
By Fazel 'Lekke Ekke' Hendricks
28 Jan 2010

Oppie move...! Aweh!

Smaak djy dit? Whietie met ons by This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

E-mail Print PDF
 
By Niven Spence
20 Jan 2010

Short tales about a day in the life of Wange - Part 1 to 6

[Niven Spence a.k.a  N@ikd Lyric found his love for words and artistic expression as far as 10 years ago when he started performing at a anti drug campaign as a rapper. He also was the voice behind a current affairs talk show on Kingfisher Fm but his artistic expression has since evolved and he writes heartfelt poetry from his life experiences and observations. Some of his work includes poems like…”Waar is dai stilte””, To do list”, and “a quarter to two”. Niven’s poetry aims to provoke thoughts that challenges prejudice and pre conceived dispositions. He writes because of his love for words and hopes that his work stirs not only emotions, but also the higher level of holistic perception within every person who hears his work. Niven skryf ook short stories….so kykie….enjoy it!  En vertel ons of djy dit like of nie, jinne, comment bietjie!Ed.]

Part 1

(Sound from Wange’s phone set as his alarm) – “ Ooh I think she likes me but ima tell her nicely … baba jy is oulik…. As Wange’s phone rings at 10:00 am (coz his a Mexican).


Ahhh Wange exclaimed as he stretched out across the bottom bunk of the bunk beds in his room. Letting one rip as he does so, he hears the moans from his little brother Gras who he shares the bunk with….Jasie my bru!! Gras squealed…wat eet jy? Kool bompies? Hey Voetsek screamed Wange…annoyed at Gras’s protest, covering his head with the floral duvet his mother bought at Ackermans on her account. Just as this happens…Wange realizes that his phone is vibrating under the pillow and quickly grabs it to see who the sms was from. “please call get me on mxit” the letters on his pimpd out Samsung d900 read.


Wange immediately knew that this was Astonvilita, a girl he met in the Pe chatroom on mxit, who lives in Humansdorp. After his third attempt to log on he became seriously annoyed and checked his airtime balance realizing it was gong.”ekse gras chise me your phone gazi,don’t come swak!” he desperately pleaded with his little brother. “Nah,minute dawg you stay ask a man then you use the hole half tiger in his kus! Plus hat kinds a grak my bru! Hahahah man kop met a vrou gedagte en enige girls.” Gras replied.Furiously Wange exclaimed “ahoy,haai pap bek kind men haar vuil voete en krom tone van jou…nou ja moenie kom speel nie! Ekse los die goete man,gee net die phone” Reluctantly Gras handed over his Motorolla v360 with a batman cover which he fitted at the Pakistani shop next to la-fiesta.

After downloading his mxit version 3.0 on his little brothers Motorolla, (because it could not receive V6.0) he logged on, and low and behold there was Astonvillita with the nick name “Von glamorous” on his mxit, and her mood was set to hot and her presence on busy. He immediately thought to himself “ Hus kint got lyn my bru”. 

And this was the advent of the following mxit conversation…

Top dawk pimp – aweh baba
Von glamorous: hey (smile)
Top dawk pimp: wat u wys
Von glamorous: n.m n u?
Top dawk pimp – lib just woke up
Von glamorous: k, u gona cum thru 2day?
Top dawk pimp: I dunno wantd 2 wash my purcells today and put mielie meel on it
Von glamorous: (sad face)
Von glamorous is now sad
Top dawk pimp: wat kain now?
Von glamorous: nutn (sad face)
Top dawk pimp: look at u now, don’t come wit hat nutn boue here…wat kain?
Von glamorous: uh ah I just thort u cud cum ova and bring Slang with u, coz Oumyt them coming to my joint later.
Top dawk pimp: (smile) aweh! Upstand da girls…im gona borrow Slangs Ollas from him and steek uit!
Von glamorous:  (smile)
Von glamorous is now inlove
Top dawk pimp: u know mos its how I come out en enige kombers.
Top dawk pimp is now hot
Von glamorous: ok spot you laterz neh
Top dawk pimp: duidlik da girl
Von glamorous is now offline
Von glamorous is now online
Von glamorous : DC…hus phone soma make k@k man
Top dawk pimp: ok laters hus bra want his phone, g2g
Top dawk pimp is now offline.
Von glamorous is now offline.
Wange hands back his brothers phone “de,vat jou blind phone. Jy gaan nes a ou myt aan!” “ Ja en moet maar nie die myt se phone weer vra nie ok” gras replies sarcasticly

Please register or login to read more...
E-mail
 
By Kullid Team
19 Jan 2010

ENNERDALE LAUNCH - Aweh!

By die Mid-Ennerdale Primary School on 30 Jan 2010 - We launch... Ennerdale's Community Website, KEE, Latest Kullid T-Shirts with Fun for Kids, Entertainment, Beer Garden, Open Mike for upcoming Talent, Hip-Hop, DJs, Poetry, Car with best sound/mags/dressed couple!! - Come join the fun and help your community develop!  Wanna be involved? - Whietie met Mr Sir 082 531 5241

E-mail Print PDF
 
By Kevin Williams
19 Jan 2010

Ek is

[Julle sien my naam is Kevin Gordon Richard Williams, gebore en bewoë in Oudtshoorn (want  dis so stukkend warm). Ek's gebore in die Hoorn of soos die Kullids hom noem USO (United states of Oudtshoorn).
My pa was 'n baie bekende elektrisien en sportman, as elektrisien was hy" Livewire Eletrisien" Dis ook seker waar ek my fire vandaan kry. As sportsman was hy " Die President"......daarvandaan my status as kullid want een van die dae kyk ons hoog.
Ek is 'n pa, vader, en man want is blessed met 'n blessing wat ryk maak. Ek het 'n graad ook, ja 'n BA degree "Born Again" graad. Dan het ek ook my rugraat en ek gee ook baie raad.
Ek bly tans in die strand, die mooie - mooie strand. So dit is my stand. En ek wil vir die Koning wees aan die brand.]

 

Ek Is

Ek is ‘n coloured, ja gemeng en al
Ek is bly almal dink ons is mal
Want wat hulle weet nie is dit
Coloured het nog van die land geen genut

Ek is swart, ja en Ek is wit
Ja, ek is bruin en ek is it
Die land wat ek call Suid Afrika
Sy is myne ook. En ek weier om weer te hoor “kaba kaba kaba’.

My ouers is ingevoer met die wyn
Hulle het dit gesuip soos asyn
Maar wees heeltemal versekerd
Ek veg hard trug verbeterd

Education, is the main game
Our children won’t be ashame
As ek leer en swat tot ek dood
Gaan my voorsate die politiek voort

Ek is ‘n coloured, maar so noem JY my nie
Want ek is nie gebore uit jou nie
Ek is vol van myself, en nie net myself
Want die goeie herder het diep in my siel gedelf

Ek voel so trots in ons land Afrique De Sud
Niemand sal my hier wegkry, want hier skiet ek root
Ja ek is so koel soos

Please register or login to read more...
E-mail
 
By Kullid Kullids
13 Jan 2010

My hele fanagalo

MOET NEVVA EVVA WEE vir my kom tune ek kannie ENGLISH praat of skryfie. Hie is my hele laaste taxi wat jy al in gery het of nog in sal ry... En onthou, ek drink nie pienk drinks nie... I'm looking you!!

 

E-mail Print PDF
 
By Vincent September
10 Jan 2010

Mense wat my impress: 1 - Alexander die Grootste Poephol

Daar is baie ouens in history wat ‘n moerse impression op my maak. Ouens soos Hitler – one man maak hy war teen almal. Ek sal like om sy brain te analyse – veral toe dinge bad begin gaan met sy hele war strategy. Wat de fok het hy gedink?

Dan is daar Mahatma Ghandi. Groot respect vir hom. Ek dink net hy was by tye te sag en te nice. Hy moesie altyd so nice gewees hettie. Is daar nie so iets van ‘n tyd om nice te wees en ‘n tyd om kakkerig te wees nie, huh?

Shaka is nog ‘n case in point. Imagine jy maak honderde dood net omdat jou ma dood is. Sy brein soek ek ook. En by the way, het hy nie concubines gehad nie? Jislaaik, was dit ek, dan het ek mos lekke aangegaan…! Met al die mooi Kullid meddies, wie sou my kon keer as die Kullid King! Okay, laat ons nie gedagtes kry nie…

Verwoerd was die stupid-ste donner wat daar nog kon gewees het. Hy en sy mense het dan so heavy in die Bybel geglo. Hoekom het hy nie die Salomo move ge-try nie. Trou sommer met ‘n Sotho lady, vat ‘n Zoeloe princess as nog ‘n vrou, vat ‘n jong Tswana dame en nie lank nie of almal is ge-pacify. Soos ek gese het, jislaaik, was dit ekke… sou somme die Xhosas en die Indians en die Chinese en die Porras in daai equation ingesluit het. Die maths sou mooi uitgewerk het. Faktor van Vereniging en Vrede – die FVV, met ‘n Boere nooi aan my sy. Freedom Front se moer!
(Lyk my ou Zuma try nou so 'n Salomo move, maar wag tot hy 'n Kullid meddie try trou... hy gat spyt wees, daai meddies vattie masjien nie, sal hom somme 9nine innie parlement gaan vloek as hy nie op tyd die papgeld betaal nie!)

Okay, maar hiesie saak. Toe word daar ‘n film oor die groot Romeinse keiser “Alexander” mos oor tv ge-broadcast. Toe dink ek: Dankie Lord, dankie ek was nie hy nie!

Why?

 1. Alexander het nie sy vision beplan nie. Jy kannie ‘n vision het sonder planning nie. Even jou ma het nie sonder planning gekook nie, al het sy nie recipes gelees nie. Sy’t in haar mind alles ge-plan. Gaan vra haar maar. Planning is ‘n V I T A L ingredient in die uitvoering van ‘n mens se vision. Voorbeeld: As jy binne 7 years ‘n dokter wil word, moet jy plan om nie gedurende daai tyd pregnant te raak nie. Daais somme 2 years wat dit jou plan in sy moer kan gooi. Alexander het nie ‘n plan gehad vir al sy conquests en sy vision nie. Hy’t voortgeploeter van die een party na die ander, dronk in sy grandness…! Nope, ek willie daai issie. Man moet mos bietjie in soberness dinge in retrospect neem as jy so by drie parties gewees het… begin stock take en vra waar is die kinders, issie bills betaal, is die meddie nog okay, is daar groceries gekoop. Nie aan bly donner sonder gedagte of sonder stock taking nie. Imagine, elke weekend dik dronk, uitslaap…! Nee fok, sorry, so wil ekkie weesie, dankie.

2. Toe conquer Alexander die hele Persia en hy is die domste ou. Hy wil net verder en verder en verder. Niks consolidation nie. Niks van fondamente grawe nie. Soos ‘n couple wat nou ‘n bond vannie bank gekry het dan vra hulle somme vir ‘n extra loan vir furniture, vat nog ‘n loan vir ‘n kar en die bank gee hulle dit. As hulle by die bank uitstap met alle daardie loans, gaan die donners na

Please register or login to read more...
E-mail
 
By Kullid Kullids die Principal
07 Jan 2010

Matriek is irrelevant, as djy noggie weet nie!

Lank gelede was da daai phones wat jy op wind en daai gooi jy die meddie aanie annerkant djou nommer, nou is daar cell phones en internet...

Lank gelede was daar net bicycles om mee span toe te kon gaan en perdekarre, nou is daar treine en taxis en jou eie kar...

Lank gelede kon jou oupa of tannie maar met standerd 6 of 8 of matric 'n kwaai span kry en lekke geld verdien, nou is daar Affirmative Action...!

Paar jaar gelede het die Lannies jou as Kullid met matric nog soms meer prefer as 'n Darkie met 'n university degree, nou issit andersom...!!

Matric is nie 'n meal ticket na enigiets toe nie, sorry!
'n Qualification - certificate of degree - tel nou BAIE meer!!!

So, as jou tannie of oom of chommies of jyself dink jy't arrive met matric, SORRY!! Dinge het ge-change...!! Skrik wakker!! Jy het maar net by die stasie aangekom. Jy moet 'n behoorlike ticket kry om die train te kan ry...!! Matric gaan jou nie meer baie ver kan vattie!!

As jy ge-fail het, sorry, jy't nie ge-fail nie, want dit wassie 'n degree eksamen nie - dit was net 'n test, gaan skryf dit oor en kry dit en gaan haal dit wat NOU tel.

Moenie jouself verbeel nie. Matriek is irrelevant vir jou success. Is wat jy NA matric gaan kry wat sal tel.

Vra jou ma en pa of jou baas - as hulle eerlik is sal hulle jou die waarheid vertel...

Dinge het ge-change, of sien jy dit dannie self ookie...?

Moenie laat slaapie, moenie kak glo nie, moenie baiza nie!

Aweh!
E-mail Print PDF
 
By Editor
01 Jan 2010

U are what U are - kla!

[Taken from the Poem "Kullid in Technicolor", courtesy of Ronald S Dyers, we present you a brief national panoramic view of who and where we are. Ed.]

I tell you today, if no one else is this today, I am a Coloured!

This is who I am – from Bonteheuwel to Springbok, van Buysdorp, deur Westernburg tot die laaste fisher town. From Eldos to Mitchells Plain, to the leveled plains of the Free State, tot waar die Heidedal. From Wentworth tot die Baai. Ek staan in die Poort van Eersterust, loop soos ‘n profeet in Nasaret en where ever I lay my head, that’s my Homestead. Ek is rusteloos in Rusteval, ek maak vuur in Houtbaai en soek my Toekomsrus all over die show. Ek’s beautiful in Beaufort-Wes se rustige Rustdene. Ek stel my saak in Stellenbosch, tot die klerke in Klerksdorp hoor offie Alabama kom offie. Kry my in Keimoes, sien my in Roodepan, meet my in Danville, orals park ek. Ek’s in Grassy Park, Reiger Park, Florian Park, Eden Park en ek brag in Brentpark. Tune jou, ek’s sommer die hele Woodlands volDie Kaapse Son slat my, maar hier sal en gaan ek wees soos ek wel wil wees in Bellville en Bronville, in Shauderville en in Nelsville. Ek bly hier soos ek bly in Blydeville. Ek is wat ek is, regdeur Mzansi.

For sho! I am a Kullid!

 

E-mail Print PDF
 
« StartPrev12345678910NextEnd »

Page 8 of 13

Partners in KEE - Kullid Economic Empowerment

 
 DJ Monk - Kullid's Resident DJ
Westbury-Newclare Affiliate 083 400 0025
 

Marlon 'Mr Sir' Johnson
Ennerdale & Geluksdal Affiliate 082 531 5241
 

Fazel 'Lekke Ekke' Hendricks
Eldos Affiliate 082 308 9067
 
 
Camilo Jacobus
Kuilsrivier Affiliate 072 014 5064
 

Benjamin Lawrence
Eersterust, Noordgesig and Bosmont Affiliate 072 010 4867
 

Faried August
Roodepoort - Northcliff Affiliate 083 212 4386
 

Debbie Coetzee
Reiger Park - Delmore Affiliate 072 951 5011
 

Martin 'Wizard' Hill
Klipspruit Wes Affiliate 073 966 2557
 
 
Edwin Paulsen
Florida Affiliate 083 307 4810

 

Roger "Stilero" Morley
Rustervaal Affiliate  074 840 3059

 
Duncan Ross
Eden Park Affiliate 084 589 2088
 
 
 Ashley Dyers
Heidedal Affiliate - 084 411 2862
 
 
Jeanine Paulsen
UJ, Davidsonvile, Witpoortjie
& surrounds Affiliate - 084 509 0099
 
Abigail Elliot
Sandton & Fleurhof Affiliate 072 905 2612


 Maxine Tantij
Wentworth Affiliate 083 305 8337
 
 
 Alain Holmes
Claremont (Jhb) Affiliate 078 286 2254
 

Jonathan "Akay" Williams
Port Elizabeth Affiliate 079 840 0700
 

Chezlyn Elliot
Riverlea, Randburg Affiliate 078 711 9634
 
Amanda Williams
Rabie Ridge Affiliate 083 642 0111
 
Kesley Walker
Melville, Auckland Park, Midrand 083 541 1628
 
 
Sonia Elie
Eldorado Park Affiliate 083 665 2859
 
Wanna become one of our Affiliate Partners?
Contact us on info@kullid.com

Ma-se-hele-mooi-soet-Goeters!!

  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!

Latest nuwe members van Kullid!

  • keeganjayRegistred 05.09.2010
  • ClivoRegistred 05.09.2010
  • melaneyRegistred 03.09.2010
  • KokoRegistred 02.09.2010
  • shereenRegistred 31.08.2010
  • YaBoyAntzRegistred 31.08.2010
  • LITCHIRegistred 30.08.2010
  • chanRegistred 30.08.2010

J...J...Jokes... En djy laggie, hoor!!

Wiring Gatiepie: Meraai! Mar djy het darem baie... Read more...
 
Kan jy swem? Gammat vang 'n dip in die see, 'n brande... Read more...
 
Craps of prawns Gatiep was ses maande lank op die see. D... Read more...
 
Sinne maak Juffrou vra vir Gatiep om sinne te maak ... Read more...
 
Die tou Gatiep sleep 'n tou die straat af en loo... Read more...
 
Logic Die skip land in die hawe en Meraai is s... Read more...
 
'n Honourable witness Gammat word aangekla dat hy vir Meraai '... Read more...
 
Promotion Die Regter kyk vir Gammat in die oog en ... Read more...
 
Regte wiskunde Juffrou vra vir Gatiep: Jou ma het 4 aar... Read more...
 
Cell phone message My bra, Gatiep is nie available nie. Los... Read more...
  View all news ...

Wat gat djy aansit, Babes?

Johannesburg, South Africa
Temp: 10°C
Wind Chill: 9°C
Humidity: 40%
Speed: 8 km/h
Direct.: 140°
Pressure: 1027.1 mb
SE
Show more details
Select your city...
Provided by:
Local Pollen Reports
Airport Conditions
Lawn and Garden Weather
Rush Hour Traffic

Shop oppie Corner se Products

What's the odd?Coloured - by Ricwa
What's the odd?Coloured - by Ricwa
R75.00

GP Classic Short Sleeve T-Shirt
GP Classic Short Sleeve T-Shirt
R130.00

Met 'n Wet & 'n Waarheid - by Capitalist Coloured Entertainment
Met 'n Wet & 'n Waarheid - by Capitalist Coloured Entertainment
R75.00

WP Classic Short Sleeve T-Shirt
WP Classic Short Sleeve T-Shirt
R130.00

Rough Edged Cap
Rough Edged Cap
R65.00

Newsletter 'Kullid se Voice' Subscription

Duidelike DJs


DJ KORTES

 

 

 

Woeligste Members

#
Name
Points
1
1390
2
1300
3
1120
4
845
5
745
6
740
7
725
8
655
9
650
10
645
11
530
12
525
13
515
14
470
15
460
16
445
17
440
18
440
19
420
20
390
21
385
22
365
23
350
24
320
25
320
26
315
27
285
28
280
29
260
30
255
31
255
32
250
33
245
34
235
35
230
36
225
37
220
38
210
39
210
40
190
41
190
42
185
43
180
44
175
45
170
46
165
47
165
48
150
49
150
50
145
51
145
52
145
53
140
54
140
55
140
56
140
57
135
58
135
59
130
60
125
61
125
62
120
63
120
64
120
65
115
66
115
67
115
68
115
69
115
70
115
71
110
72
105
73
105
74
105
75
105
76
100
77
100
78
95
79
95
80
95
81
95
82
95
83
90
84
85
85
85
86
85
87
85
88
85
89
85
90
80
91
80
92
80
93
80
94
80
95
75
96
75
97
75
98
75
99
70
100
70

Like it? Add dit dan!

Latest Events to Make da Circle Bigga!

No events

Few van Onse Eigene Facebook Fans - Is dja!

Uit onse eie Gallery

dscf0347
Image Detail
rr12115
Image Detail
sdc11346
Image Detail
rr12116
Image Detail
SDC10469
Image Detail

Kwaai Kullids in Focus

Anthony 'Speedo' Wilson When I decided to “stay in” a few Th... Read more...
  View all news ...