Login with your username and password              | 
By Karoo Korrespondent oppie lig
08 Dec 2009

'n Kunstige Kullid somme so doodgeskiet...

Ou Dr David Kramer het mos so paar jaar gelede afgegaan Beaufort Wes toe op soek na volkskunstenaars uit die geledere van onse mense. In fact, ou David is een wat mos onse mense se Afrikaanse liedjie al die jare heavy op die stage gesit het. Hy en oorlede Taliep was dik bras. Da meet hy mos vir Helena Nuweveld en toer saam met haar en anders en maak somme 'n CD - Karoo Kitaar Blues.

Nietemin, sorry om djulle te inform, maar die antie is nou dood. 'n Stupid fokken donner het vir haar en nog twee ander doodgeskiet na 'n argument op Saterdag.

Eish, daai is sad!

Ons het nie eens 'n radio station nie waar ons onse eie mense se musiek kan hoor nie, en nou word ikone wat onse musiek ken sommer soos honde doodgeskiet. Haai, hulle moet daai donner hang, kla! Of skiet hom ook dood, kla. Die nice wees van die Constitution werk nie. Even die gattas word dan nou vertel om eers te skiet en dan vrae te vra...

Is net nonsens dat ons in Mzansi so sag met moordenaars wil wees vir AL die jare... Destyds was dit apartheid wat moorde laat begaan het. Toe was dit gangsterism wat doodslag veroorsaak het. Nou is dit van te nice wil wees in onse democracy dat onse mense voor die voet doodgemaak word. Jislaaik, nee man, ons kannie so damn wil aangaan nie...!! Dit maak man mos somme moerig! 'n Lewe word deur God gegee, djy kannit NOOIT net wil loop sta en vat en en dan nog self wil lewe nie, behalwe as dit

Please register or login to read more...
E-mail
 
By Polokwane Correspondent wat korrespondeer
08 Dec 2009

In Westernburg donner hulle jou half dood...!

In Westernburg -  die Kullid township van Polokwane (destyds Pietersburg) -  speel die mense nie ball op 'n Sunday afternoon nie!

Hulle vat saam 'n walk en dan donner hulle enige moontlike rappers of moordenaars half dood!

Jy beter watch as djy weer jou gevreet in Westernburg gaan wys...!

16 Days of Activism against violence on women and children word letterlik lelik ver gevat in Westernburg.

Die past Sunday, nadat daar mos 'n moord gepleeg is die Saterdagaand, toe is die mense van Westernburg net mooi gatvol vir die moordenaars wat so doodmaak. Hulle kry toe so ses ouens wat vir hulle suspicious lyk enPlease register or login to read more...
E-mail
 
By Ronald S Dyers
25 Nov 2009

Dom en onnosele goeters op ‘n vullishoop!? – ‘n Prentjie met ‘n storie.

Is ek ‘n rassistiese Kullid?

Kom ek antwoord jou so: Ek het tot môre nog net ‘n rasgedrewe, rasbehepte, rasoorheersde en rasgesinde algemene bestel in Suid-Afrika belewe waar Kullids eenkantoe gestoot word en niks van gedink word nie.

Ek het die mees hartstogtelike begeerte in my lewe, en dis nie ‘n rassistiese begeerte nie, nog minder ‘n sondige een nie.

Hierdie begeerte het skynbaar ‘n voorneme om heelwaarskynlik nie in my lewe verwesentlik te word nie.

Dis ‘n begeerte so sterk en wesentlik so diep gewortel dat ek menige wyses en metodes al aangewend het om tog net hierdie brandende begeerte te versadig, maar helaas. Dis die begeerte dat Bruinmense hulle regmatige plek in die Suid-Afrikaanse samelewing sal inneem en op ewewigskaal, met almal sal geniet.

Terug tot die punt oor rassisme: Ek dink Bruinmense is, net soos baie ander groepe in Suid-Afrika, steeds baie rassisties.

Kom ek wys jou…


Hoe hou jy as Bruinmens van hierdie foto? Klomp watse goed bymekaar….?!

 

Please register or login to read more...
E-mail
 
By Editor
21 Nov 2009

Ricwa - CD launch!

[Ricwa se nuwe CD is ge-launch! Ricwa represent die Coloureds en vir Kullid! Vang die, as djy nie by daai outlets kan uitkom nie, kontak ons by This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it . Dan sort ons die hele ding vir jou lekke uit. Aweh Ricwa! Aweh Kullids! - Editor]

E-mail Print PDF
 
By Die Waarheidsbek
17 Nov 2009

Oom Ray se laaitie sing: Tannie, gee 'n pennie vir die Prosperity Gospel Guys, asb!

Abraham was mos lelik ryk. Job was ryk, toe arm, toe weer ryk. Maar ou Salomo was stukkend ryk! So ryk, hy't net Nike gedra en sy perfumes was kwaaier as Hugo Boss of Ferrari! Alles wat hy geniet het was ge-import, even sy meddies! En daai Bra het mos baie van hulle gehad, sommer meer as a thousand…

Kyk, die hele Prosperity Gospel het mos almal nou so befok dat almal net geld en geld en dik karre en dik ringe soek. En al daai pastore wat so ryk word, met bodyguards rondloop so as if die duiwel kan uitsteek en hulle zonda, al daai lekke pa’s los mos hulle vrouens sodra die zuck baie raak. Ek hoor van daai mudders wat

Please register or login to read more...
E-mail
 
By Editor
05 Nov 2009

Die KEY issie BEE nie, dis KEE - Kullid Economic Empowerment

Dinge gaan gebeur, hou dop, react, ons gee jou die sleutel...!

E-mail Print PDF
 
By Woelige Reporter
30 Oct 2009

Fucked up BUSHMEN... - Sies, djulle sien ons nie!!!

Jy sien...! Waar is daai grande 'Coloureds' wat so cozy bly deny dat onse mense nie gesien word nie??!! Waar is daai politicians wat net onse mense ken assit vote tyd is??!! Issie net Standerton wat moerig is oor al die disparity wat NIEMAND kamstig kan sien nie. Het Trevor Manuel ooit eens een bursary vir sy eie mense waar hy vanaf kom... wat hom brood gegee en hom leer loop het, gegee? Waar is daai bursary fund, huh, solaat ek ook kan apply! Of issit nou net gedates aan die dikste BMW en die mense oppie grond is skoon vergeet...! Dink djy is net innie Kaap dat onse mense moerig raak oorlaat hulle nie huise kan kry nie, huh? Dink djy onse mense is pleased??! Dink wee, pa...

Eldorado Park het net soos Riverlea in opstand gekom!! Moeg en siek en sat van net aan die agterspeen bly suip en niks kry nie en laaste kom en nie gesien of gehoor word nie. Ons kry nie huise nie. Ons kry nie onse eie state funded radio station nie. Ons kry nie werk nie, want ons is kamstig te wit. Ons het nevva eens 'n homeland gehad nie. Ons word nie gereken en ge-erken nie. Dis om sommer te vloek, so sleg is dinge vir Kullids! Sies, en dan kom vloek HULLE ons, maak ons uit as 'Boesmans' en

Please register or login to read more...
E-mail
 
By Kullid Kullids
28 Oct 2009

Aweh Hond! Djy's my Bra!

E-mail Print PDF
 
« StartPrev12345678910NextEnd »

Page 10 of 13

Partners in KEE - Kullid Economic Empowerment

 
 DJ Monk - Kullid's Resident DJ
Westbury-Newclare Affiliate 083 400 0025
 

Marlon 'Mr Sir' Johnson
Ennerdale & Geluksdal Affiliate 082 531 5241
 

Fazel 'Lekke Ekke' Hendricks
Eldos Affiliate 082 308 9067
 
 
Camilo Jacobus
Kuilsrivier Affiliate 072 014 5064
 

Benjamin Lawrence
Eersterust, Noordgesig and Bosmont Affiliate 072 010 4867
 

Faried August
Roodepoort - Northcliff Affiliate 083 212 4386
 

Debbie Coetzee
Reiger Park - Delmore Affiliate 072 951 5011
 

Martin 'Wizard' Hill
Klipspruit Wes Affiliate 073 966 2557
 
 
Edwin Paulsen
Florida Affiliate 083 307 4810

 

Roger "Stilero" Morley
Rustervaal Affiliate  074 840 3059

 
Duncan Ross
Eden Park Affiliate 084 589 2088
 
 
 Ashley Dyers
Heidedal Affiliate - 084 411 2862
 
 
Jeanine Paulsen
UJ, Davidsonvile, Witpoortjie
& surrounds Affiliate - 084 509 0099
 
Abigail Elliot
Sandton & Fleurhof Affiliate 072 905 2612


 Maxine Tantij
Wentworth Affiliate 083 305 8337
 
 
 Alain Holmes
Claremont (Jhb) Affiliate 078 286 2254
 

Jonathan "Akay" Williams
Port Elizabeth Affiliate 079 840 0700
 

Chezlyn Elliot
Riverlea, Randburg Affiliate 078 711 9634
 
Amanda Williams
Rabie Ridge Affiliate 083 642 0111
 
Kesley Walker
Melville, Auckland Park, Midrand 083 541 1628
 
 
Sonia Elie
Eldorado Park Affiliate 083 665 2859
 
Wanna become one of our Affiliate Partners?
Contact us on info@kullid.com

Ma-se-hele-mooi-soet-Goeters!!

  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!

Latest nuwe members van Kullid!

  • keeganjayRegistred 05.09.2010
  • ClivoRegistred 05.09.2010
  • melaneyRegistred 03.09.2010
  • KokoRegistred 02.09.2010
  • shereenRegistred 31.08.2010
  • YaBoyAntzRegistred 31.08.2010
  • LITCHIRegistred 30.08.2010
  • chanRegistred 30.08.2010

J...J...Jokes... En djy laggie, hoor!!

Wiring Gatiepie: Meraai! Mar djy het darem baie... Read more...
 
Kan jy swem? Gammat vang 'n dip in die see, 'n brande... Read more...
 
Craps of prawns Gatiep was ses maande lank op die see. D... Read more...
 
Sinne maak Juffrou vra vir Gatiep om sinne te maak ... Read more...
 
Die tou Gatiep sleep 'n tou die straat af en loo... Read more...
 
Logic Die skip land in die hawe en Meraai is s... Read more...
 
'n Honourable witness Gammat word aangekla dat hy vir Meraai '... Read more...
 
Promotion Die Regter kyk vir Gammat in die oog en ... Read more...
 
Regte wiskunde Juffrou vra vir Gatiep: Jou ma het 4 aar... Read more...
 
Cell phone message My bra, Gatiep is nie available nie. Los... Read more...
  View all news ...

Wat gat djy aansit, Babes?

Johannesburg, South Africa
Temp: 10°C
Wind Chill: 9°C
Humidity: 40%
Speed: 8 km/h
Direct.: 140°
Pressure: 1027.1 mb
SE
Show more details
Select your city...
Provided by:
Local Pollen Reports
Airport Conditions
Lawn and Garden Weather
Rush Hour Traffic

Shop oppie Corner se Products

Met 'n Wet & 'n Waarheid - by Capitalist Coloured Entertainment
Met 'n Wet & 'n Waarheid - by Capitalist Coloured Entertainment
R75.00

GP Classic Short Sleeve T-Shirt
GP Classic Short Sleeve T-Shirt
R130.00

What's the odd?Coloured - by Ricwa
What's the odd?Coloured - by Ricwa
R75.00

WP Classic Short Sleeve T-Shirt
WP Classic Short Sleeve T-Shirt
R130.00

KZN Classic Short Sleeve T-Shirt
KZN Classic Short Sleeve T-Shirt
R130.00

Newsletter 'Kullid se Voice' Subscription

Duidelike DJs


DJ KORTES

 

 

 

Woeligste Members

#
Name
Points
1
1390
2
1300
3
1120
4
845
5
745
6
740
7
725
8
655
9
650
10
645
11
530
12
525
13
515
14
470
15
460
16
445
17
440
18
440
19
420
20
390
21
385
22
365
23
350
24
320
25
320
26
315
27
285
28
280
29
260
30
255
31
255
32
250
33
245
34
235
35
230
36
225
37
220
38
210
39
210
40
190
41
190
42
185
43
180
44
175
45
170
46
165
47
165
48
150
49
150
50
145
51
145
52
145
53
140
54
140
55
140
56
140
57
135
58
135
59
130
60
125
61
125
62
120
63
120
64
120
65
115
66
115
67
115
68
115
69
115
70
115
71
110
72
105
73
105
74
105
75
105
76
100
77
100
78
95
79
95
80
95
81
95
82
95
83
90
84
85
85
85
86
85
87
85
88
85
89
85
90
80
91
80
92
80
93
80
94
80
95
75
96
75
97
75
98
75
99
70
100
70

Like it? Add dit dan!

Latest Events to Make da Circle Bigga!

No events

Few van Onse Eigene Facebook Fans - Is dja!

Uit onse eie Gallery

sdc11344
Image Detail
up in the c...
Image Detail
SDC10484
Image Detail
SDC10565
Image Detail
sdc11391
Image Detail

Kwaai Kullids in Focus

Anthony 'Speedo' Wilson When I decided to “stay in” a few Th... Read more...
  View all news ...