Login with your username and password              | 
By Chipyks
11 Jul 2010

Tradisionele waardes

Values

Ek is nie eintlik n person wat kante kies nie, veral waneer dit kom by politiek nie, omrede ek glo dat al die politieke partye in die land net n klomp skelms op n vokken hoop is wat nie n vok omgee van die mense vir wie hulle verteenwoordig nie. Maar vir die afgelope tydjie, so twee jaar of iets en veral die tydtjie toe die “website” op kom,  het ek dieselde monotoonlose gejuig gehoor. Amper soos daai VUVUZELLA wat ek so haat. En daai frase is “Tradisionele Waardes”

Please register or login to read more...
E-mail
 
By Chipyks
07 Jul 2010

Myth Busted

Mythbustrs 

This was a problem that has been bugging me for quite some time.

 A Couple of years ago, I was chilling with my friends having a few drinks. Now during our conversation, while the rum was flowing and we talked about cars and stuff someone made the statement “JASAS TOE ONS VANUIT BOKSBURG TOT IN POORT IN RY IN…….. waaait foooor it, waaaaaaaaaiiiiiit foooooorrrrrr iiittttttt,……..FIFTEEN MINUTES” Well I looked at them and I said to myself, Ima let this one sliiiiiide. Maybe they had too much to drink or maybe their cars can fly or better yet they drove top end racers that can reach speeds of 420 km/h. Ima sleep on it and maybe the next day the story will change, no biggie. I mean everybody say stupid things in the heat of the moment. I’m not Mr Perfect I’ve been known for telling quite a few lies in my days.

Please register or login to read more...
E-mail
 
By Gwen Johnson
02 Jun 2010

Benni ennie Calender vannie World Cup

Kykie, Teko doen anyway fokol… hoekom sit hulle my nie once in hom position nie?
jiirrrrrrrrrr die tyma nxa my nie, stroes!!

Beste 2010 World Cup Calender oppie web...

 

E-mail Print PDF
 
 
 
By CHIPYKS
25 May 2010

Parenting Tips

 

Ekse ekt biekie lanklaas met julle ge wheetie, en my laaste story was mos in “palatable” English. Nou hie is n “note” viri masses. Ja julle bushies of sale ek se Kullids wat soos die Englishman sal se “WILLFULLY IGNORANT” is.  Ja jy wat “CLAIM” jy vistaan nie engels nie, maar ookie Afrikaans nie. Die note is so “MIXTURE” vannie twee.

Nou ekt die afgelope paar weke “writersblock” gehad, nou my “writersblock” loop so. As ek nie n interesting yet “ignorant quote” op facebook of van my chommies af hoor nie dan kan ek nie my eie quote reply nie en n moerse story daaroor skryf nie.Nou die rede vi die skrewe, ek was nou die dag in Pick&Pay in Eersterust. Toe check ek iets wat my tieties laat krul het. Ek sien n ongehude moeder van nbedorwe kind en symaak laat die klein stuk stront haa 9nine nyatsa ini Pick & Pay.  Daai kind gooi faceting n TANTRUM in die shop, omdat hom ma n jong ouer, en as ek se jong ouer dan meen ek n ouer wat jonger is as ek, vi die kind mooi explain dat mammie net mooi genoeg geld het vir n brood en melk en vir die lunch goed want hy moet more mos lunch skool toe vat. In dieselfde asem explain mammie die kind dat sy Goed vir Vokol pa mos nou nog seep gaan koop het. En nie seep koop soos in die sin van verdwyn en missing in action is nie. Nee die hond is nog up en about in die kassie in en hy wharry net van Mags vir hom 1991 citi golf1 en van ander aunties se kinders te tol en te try om tiet te slaat.

Nou vi daai meisie het ek faceting jammer gevoel, want soos ek se, ek ken haa en sy stress ook nog want hulle praat faceting n klomp snert van haar oppie outoilet en daai maak haa nog meerder nervous oor wat die mense gaan se, veral op outoilet as hulle nou die gaan sien. Ekt het naa haar toe geloop en die laaitie mooi aan die broekspyp gevat en in homo or gefluister “AS JY NIE NOU JOU BEK HOU NIE, DAN GAAN EK JOU TONG VAT EN DIT DRIE MAAL OM JOU LIGAAM DRAAI” Toe hy daai hoor is hy dadelik still en die ma se net dankie dankie dankie en wil net weet wat my secret was. Ekt die ma se nr gevat en gese sy moet my add op Facebook dan sal ek my secret met haar deel.

Please register or login to read more...
E-mail
 
 
 
« StartPrev12345678910NextEnd »

Page 2 of 13

Partners in KEE - Kullid Economic Empowerment

 
 DJ Monk - Kullid's Resident DJ
Westbury-Newclare Affiliate 083 400 0025
 

Marlon 'Mr Sir' Johnson
Ennerdale & Geluksdal Affiliate 082 531 5241
 

Fazel 'Lekke Ekke' Hendricks
Eldos Affiliate 082 308 9067
 
 
Camilo Jacobus
Kuilsrivier Affiliate 072 014 5064
 

Benjamin Lawrence
Eersterust, Noordgesig and Bosmont Affiliate 072 010 4867
 

Faried August
Roodepoort - Northcliff Affiliate 083 212 4386
 

Debbie Coetzee
Reiger Park - Delmore Affiliate 072 951 5011
 

Martin 'Wizard' Hill
Klipspruit Wes Affiliate 073 966 2557
 
 
Edwin Paulsen
Florida Affiliate 083 307 4810

 

Roger "Stilero" Morley
Rustervaal Affiliate  074 840 3059

 
Duncan Ross
Eden Park Affiliate 084 589 2088
 
 
 Ashley Dyers
Heidedal Affiliate - 084 411 2862
 
 
Jeanine Paulsen
UJ, Davidsonvile, Witpoortjie
& surrounds Affiliate - 084 509 0099
 
Abigail Elliot
Sandton & Fleurhof Affiliate 072 905 2612


 Maxine Tantij
Wentworth Affiliate 083 305 8337
 
 
 Alain Holmes
Claremont (Jhb) Affiliate 078 286 2254
 

Jonathan "Akay" Williams
Port Elizabeth Affiliate 079 840 0700
 

Chezlyn Elliot
Riverlea, Randburg Affiliate 078 711 9634
 
Amanda Williams
Rabie Ridge Affiliate 083 642 0111
 
Kesley Walker
Melville, Auckland Park, Midrand 083 541 1628
 
 
Sonia Elie
Eldorado Park Affiliate 083 665 2859
 
Wanna become one of our Affiliate Partners?
Contact us on info@kullid.com

Ma-se-hele-mooi-soet-Goeters!!

  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!
  • Check hulle uit!

Latest nuwe members van Kullid!

J...J...Jokes... En djy laggie, hoor!!

Wiring Gatiepie: Meraai! Mar djy het darem baie... Read more...
 
Kan jy swem? Gammat vang 'n dip in die see, 'n brande... Read more...
 
Craps of prawns Gatiep was ses maande lank op die see. D... Read more...
 
Sinne maak Juffrou vra vir Gatiep om sinne te maak ... Read more...
 
Die tou Gatiep sleep 'n tou die straat af en loo... Read more...
 
Logic Die skip land in die hawe en Meraai is s... Read more...
 
'n Honourable witness Gammat word aangekla dat hy vir Meraai '... Read more...
 
Promotion Die Regter kyk vir Gammat in die oog en ... Read more...
 
Regte wiskunde Juffrou vra vir Gatiep: Jou ma het 4 aar... Read more...
 
Cell phone message My bra, Gatiep is nie available nie. Los... Read more...
  View all news ...

Wat gat djy aansit, Babes?

Johannesburg, South Africa
Temp: 21°C
Wind Chill: 21°C
Humidity: 23%
Speed: 14 km/h
Direct.: 290°
Pressure: 1027.1 mb
WNW
Show more details
Select your city...
Provided by:
Local Pollen Reports
Airport Conditions
Lawn and Garden Weather
Rush Hour Traffic

Shop oppie Corner se Products

Met 'n Wet & 'n Waarheid - by Capitalist Coloured Entertainment
Met 'n Wet & 'n Waarheid - by Capitalist Coloured Entertainment
R75.00

What's the odd?Coloured - by Ricwa
What's the odd?Coloured - by Ricwa
R75.00

Rough Edged Cap
Rough Edged Cap
R65.00

WP Classic Short Sleeve T-Shirt
WP Classic Short Sleeve T-Shirt
R130.00

Kullid in Technicolor: I am a Kullid - Poetry by Ronald S Dyers
Kullid in Technicolor: I am a Kullid - Poetry by Ronald S Dyers
R80.00

Newsletter 'Kullid se Voice' Subscription

Duidelike DJs


DJ KORTES

 

 

 

Woeligste Members

#
Name
Points
1
1395
2
1300
3
1120
4
845
5
745
6
740
7
725
8
655
9
650
10
645
11
530
12
525
13
515
14
475
15
470
16
445
17
440
18
440
19
420
20
390
21
385
22
365
23
350
24
320
25
320
26
315
27
285
28
280
29
260
30
255
31
255
32
250
33
245
34
235
35
230
36
225
37
220
38
210
39
210
40
190
41
190
42
185
43
180
44
175
45
170
46
165
47
165
48
150
49
150
50
145
51
145
52
145
53
140
54
140
55
140
56
140
57
135
58
135
59
130
60
125
61
125
62
120
63
120
64
120
65
115
66
115
67
115
68
115
69
115
70
115
71
110
72
105
73
105
74
105
75
105
76
100
77
100
78
95
79
95
80
95
81
95
82
95
83
90
84
90
85
85
86
85
87
85
88
85
89
85
90
85
91
80
92
80
93
80
94
80
95
80
96
75
97
75
98
75
99
70
100
70

Like it? Add dit dan!

Latest Events to Make da Circle Bigga!

No events

Few van Onse Eigene Facebook Fans - Is dja!

Uit onse eie Gallery

dscf0373
Image Detail
rr12136
Image Detail
SDC10537
Image Detail
sdc11399
Image Detail
SDC10465
Image Detail

Kwaai Kullids in Focus

Anthony 'Speedo' Wilson When I decided to “stay in” a few Th... Read more...
  View all news ...