I had a discussion the other day with a good friend of mine - who's a chartered accountant. (You see, I have lelik geleerde bras!). So we discussed this new movie "I'm Not Black, I am Coloured - Identity Crisis at the Cape of Good Hope", directed by Kiersten Chace. This friend of mine thinks the movie is good, not the best, but good. Now, the other thing is, this friend of mine is English speaking. I'm now forced to kril my tong to tell you about the spirit of the times on these matters. But let me first say this in Kullidaans or Kullidish - Die's nou excactly die soort van issues wat sommer man se gat omkrap asof dit lyk djy't jouselfvers met 'n damn struksvy afgevee...!
Vannie anner goeters...
Things only Kullid mothers say
Don’t pull your face, its gonna stay like that Het jy ornamente an daai kop ... wat is die huh? … wat is die? … (while turning your ears)...
Die Parable vannie Honne
Kykie, honne like nie karre wat ry nie. Honne kan somme daai kar jag en try vang. Even ‘n bicycle of motorbike wat ry, honne like dit niks nie. Hulle jag daai moving vehicle offit
Mense wat my impress: 1 - Alexander die Grootste Poephol
Verwoerd was die stupid-ste donner wat daar nog kon gewees het... Hy en sy mense het dan so heavy in die Bybel geglo. Hoekom het hy nie die Salomo move ge-try nie. Trou sommer met ‘n Sotho lady, vat ‘n Zoeloe princess as nog ‘n vrou, vat ‘n jong Tswana dame en nie lank nie of almal is ge-pacify. Soos ek gese het, jislaaik, was dit ekke… sou somme die Xhosas en die Indians
|
By Ronald S Dyers
14 Jun 2009
|
Die regte 'spirit', or the 'spirit' of the times Comments (1)
|
|
By Editor
17 Jul 2009
|
Hoekom Aids nie gou sal weggaan nie - Die hele 20 Redes
|
|
By Guru Political Analyst van Mzansi
26 Apr 2009
|
Boesak en De Lille sien hulle gatte...! - 2009 ElectionsA non-COPE-ing epiphany for Boesak |
|
By Ronald Dyers
08 Apr 2009
|
Die SABC is OFF-SIDE!Die SABC is totally teen die hele nasie...
Hulle is teen van die mense wat die langste hie is, mense wat uit slavery kom. Hulle disregard Kullids en use reeds Kullids se geld om TEEN Kullids te discriminate!!!
Lees die PETITION, sign en staan saam teen discrimination en vir equality!!
|
|
By Ronald S Dyers
27 Mar 2009
|
46 Jaar and Counting[For the past 46 years, Kullids are the only people in South Africa who STILL do not have access to a dedicated national SABC state funded radio station with which to promote themselves and their own unique culture, heritage and language dialects. Ons betaal belasting en televisielisensies om al die ander radiostasies te befonds. Op tv is onse mense net te sien op Special Assignment of destyds Police File. Daar word BLATANT teen Kullids deur die SABC gediskrimineer. Ons word soos 2de klas burgers hanteer. SAME (The South African Movement for Equality) - www.same.org.za - beveg nou hierdie saak en Kullid.co.za staan 200% agter hulle. Here is a witness to the very long discrimination that Kullids had been subjected to. We say - Genoeg is genoeg!!! - Editor]. An Apologetic witness by Ronald S Dyers |
|
By Oom Shakes van Eldos
17 Feb 2009
|
'Weet jou ma jy's hie' ?'
[Anne dag het ons mos die een gegooi. Hie's hy wee, want daa' is waarheid innie ding! Ennie girlas moet maar mooi tips vang... - editor]
Ek ken eintlik nie wee' my bybel so nca nie Maar al wat ek ken is An' Mabel issie daa' nie Sy was van daai Proverbs 30 something kind of oumas Please register or login to read more... |
|
By Editor
27 Feb 2009
|
'Die’s vir djou en die’s vir hom'
|
|
By Oom Shakes van Eldos
03 Feb 2009
|
"17 duim drome..."[Wat issie kenmerk van 'n jong Kullid laaitie? Chains en kar, especially suspended golfie. Dissie begin en einde van baie vannie ouens se drome. Gaan slaap, en droom bietjie verder... Oom Shakes gooi 'n stywer innie ambeurs - Editor] "17 duim drome..." |
Page 12 of 13
Partners in KEE - Kullid Economic Empowerment

Westbury-Newclare Affiliate 083 400 0025
Ennerdale & Geluksdal Affiliate 082 531 5241
Eldos Affiliate 082 308 9067

Kuilsrivier Affiliate 072 014 5064




UJ, Davidsonvile, Witpoortjie

Wentworth Affiliate 083 305 8337

Riverlea, Randburg Affiliate 078 711 9634



Contact us on info@kullid.com
Shop oppie Corner
T-Shirt Range (4) CDs and DVDs (3) Head Wear (1)List All Products |
|
| Show Cart | |
|
Your Cart is currently empty.
|
Ma-se-hele-mooi-soet-Goeters!!
Latest nuwe members van Kullid!

spontanius — Registred 06.09.2010 
illuminatrix — Registred 06.09.2010 
keeganjay — Registred 05.09.2010 
Clivo — Registred 05.09.2010 
melaney — Registred 03.09.2010 
Koko — Registred 02.09.2010 
shereen — Registred 31.08.2010 
YaBoyAntz — Registred 31.08.2010
J...J...Jokes... En djy laggie, hoor!!
Wat gat djy aansit, Babes?
|
Johannesburg, South Africa
|
|||||||
![]() |
|
||||||
|
![]() WNW
|
||||||
| Show more details | |||||||
| Select your city... | |||||||
|
|||||||

Shop oppie Corner se Products
Newsletter 'Kullid se Voice' Subscription
Latests Goeters vannie Blomspot
Re: Westbury
chan 30.8.2010 9:20
Re:Westbury
gilla 30.8.2010 8:50
Re: GWARRA VIR N GWARRA!
DaniPa9an 29.8.2010 19:04
Re:Lyricology: Mc`s van die dale, Wat dink djy?
Lucius 26.8.2010 9:44
Re:Lyricology: Mc`s van die dale, Wat dink djy?
Lucius 26.8.2010 9:41
Main Articles
Woeligste Members
#
| Name
| Points
|
1 |
1395 |
|
2 |
1300 |
|
3 |
1120 |
|
4 |
845 |
|
5 |
745 |
|
6 |
740 |
|
7 |
725 |
|
8 |
655 |
|
9 |
650 |
|
10 |
645 |
|
11 |
530 |
|
12 |
525 |
|
13 |
515 |
|
14 |
475 |
|
15 |
470 |
|
16 |
445 |
|
17 |
440 |
|
18 |
440 |
|
19 |
420 |
|
20 |
390 |
|
21 |
385 |
|
22 |
365 |
|
23 |
350 |
|
24 |
320 |
|
25 |
320 |
|
26 |
315 |
|
27 |
285 |
|
28 |
280 |
|
29 |
260 |
|
30 |
255 |
|
31 |
255 |
|
32 |
250 |
|
33 |
245 |
|
34 |
235 |
|
35 |
230 |
|
36 |
225 |
|
37 |
220 |
|
38 |
210 |
|
39 |
210 |
|
40 |
190 |
|
41 |
190 |
|
42 |
185 |
|
43 |
180 |
|
44 |
175 |
|
45 |
170 |
|
46 |
165 |
|
47 |
165 |
|
48 |
150 |
|
49 |
150 |
|
50 |
145 |
|
51 |
145 |
|
52 |
145 |
|
53 |
140 |
|
54 |
140 |
|
55 |
140 |
|
56 |
140 |
|
57 |
135 |
|
58 |
135 |
|
59 |
130 |
|
60 |
125 |
|
61 |
125 |
|
62 |
120 |
|
63 |
120 |
|
64 |
120 |
|
65 |
115 |
|
66 |
115 |
|
67 |
115 |
|
68 |
115 |
|
69 |
115 |
|
70 |
115 |
|
71 |
110 |
|
72 |
105 |
|
73 |
105 |
|
74 |
105 |
|
75 |
105 |
|
76 |
100 |
|
77 |
100 |
|
78 |
95 |
|
79 |
95 |
|
80 |
95 |
|
81 |
95 |
|
82 |
95 |
|
83 |
90 |
|
84 |
90 |
|
85 |
85 |
|
86 |
85 |
|
87 |
85 |
|
88 |
85 |
|
89 |
85 |
|
90 |
85 |
|
91 |
80 |
|
92 |
80 |
|
93 |
80 |
|
94 |
80 |
|
95 |
80 |
|
96 |
75 |
|
97 |
75 |
|
98 |
75 |
|
99 |
70 |
|
100 |
70 |
Latest Goeters op Kullid
- Wiring
- Kan jy swem?
- Craps of prawns
- Sinne maak
- Die tou
- Logic
- 'n Honourable witness
- Promotion
- Regte wiskunde
- Cell phone message
- In die City Hall
- Steek en vlieg
- Niemand het my gesien nie!
- Workshop
- Edelagbare
- 'n Virgin jersey
- Fona en Flora
- Possibilities
- Skrik wakker, of bly agter!
- A big first for Coloured owned business!
- Toordokter
- what makes you kullid
- some kak
- AfrikaaPs! - Afrikaans se ma...!
- The things KULLID Mothers would say
Popular Goeters
- Hoekom Aids nie gou sal weggaan nie - Die hele 20 Redes
- A contemporary classification van Kullids: Kullid by...
- Leadership Crisis... Wat de hel is 'n Leader nou eintlik?
- Dis wanner jy weet: JY HET 'N VARKERIGE VERKOUE!
- Verwoerd, Chuene en Zombies
- Beste sekretaresse!
- Kullid se letter vi Santa
- The Pastor's Ass
- Drink Difference: Wie drinkie regste, huh?
- Short tales about a day in the life of Wange - Part 1 to 6
- Aweh Hond! Djy's my Bra!
- So lyk en sound Kullids! - Colourful like nevva before
- Latest exam questions virrie grade 12 kinners
- Ietsie vir jou kliere
- Time for Change
- Dis my storie
- Daddy's Car In The Woods!?
- Kyk jy tydens seks?
- Gatiep ennie Boer
- Gwarra-Gwarra!
- Wazzit diefstal....?
- Eierklitser
- Verstaan jy?
- Patio of Kondoom
- Leuens van studente...
Kwaai Kullids in Focus
Issues van onse Bras op Bruin-ou.com
- Durban beauty in FHM TOP 100 2010 - Vote Rizelle!!
- Motivation, success and opportunity...
- Saartjie Baartman's legacy revived
- "Booby the Booby" - part II of II
- Invite by Prof .Debra Meyer
- Notorious the movie
- Google SA country manager grew up in Eldorado Park
- "Coloured in Technicolour - I am a Kullid!!"
- Eldorado FINALLY gets its park!
- 21 Questions with Iman Rappetti

Dit gaan ons nie baat om soos volstruise rond te gaan en ons koppe vertroostend en onverskullig in die grond te druk nie. Ons moet iewers ‘n duidelike, eerlike en objektiewe geheelbeeld van die verskynsel oor Vigs (Aids) vir onsself skilder. Die regering gaan dit nie vir ons doen nie. Nog minder gaan die verligte wondergenesing skynprofete ons die ware prentjie skets nie. Aids gaan beslis nie gou verdwyn nie. Daar gaan beslis nie baie gou ‘n teenmiddel nog minder ‘n geneesmiddel vir Aids vrygestel word nie. Daar gaan ook nie ‘n wonderprofeet kan kom vir dit nie, nie eens TD Jakes of Benny Hinn of watter valse wondergenesers ookal, sal dit kan wegvat nie. En hier is al die redes wat duidelik daarop wys hoekom Aids nie gou sal weggaan nie...
Let’s review and cast our comments on the 2009 general elections with a look at Boesak’s performance as Cope’s provincial candidate for the Western Cape.
Hulle is teen die Konstitusie!
SAME 


Weet jy regtig wat de fok jy aangevang het...? Weet djy..?!!


























Subscribe to RSS Feed