Beste sekretaresse!
Beste sekretaresse! |
|
|
|
| Monday, 10 August 2009 11:17 |
|
Wat's die verskil tussen 'n goeie sekretaresse en 'n BAIE goeie sekretaresse? 'n Goeie sekretaresse sê: "Goeie môre, Meneer!" 'n Baie goeie sekretaresse sê: "Goeiste, Meneer, dis al môre!" |
| Last Updated on Tuesday, 09 February 2010 11:25 |


