Login with your username and password              | 
Eend ennie Kroegman

Eend ennie Kroegman

PDF Print E-mail
Tuesday, 08 March 2011 15:14

Die eend loop by die kroeg in & vra die kroegman: " Het jy brood?"

Kroegman: Nee

Eend: Enige brood?

Kroegman: Nee Eend: niks brood nie? ...

Kroegman: Nee, ons het nie enige fcuken brood nie!!!

Eend: Nie eers ou brood nie?

Kroegman: Is jy doof of wat? Ons het nie fcuken brood nie!! As jy my weer vra, gaan ek jou fcuken bek aan die kroegtoonbank vasspyker...

Eend: Het jy spykers?

Kroegman: Nee

 

Eend: En brood?