Wie het die eerste eierklitser ontwerp....? 'n Duitser!
En wie het die eerste keer gejodel...? Dieselfde Duitser toe sy eiers in die klitser beland het!