Login with your username and password              | 
Jannie se wiskundige konklusie

Jannie se wiskundige konklusie

PDF Print E-mail
Monday, 27 June 2011 15:45
Jannie sukkel met wiskunde...juffrou hoor sy moet als met drank vergelyk...
Juffrou vra hom toe: As ek 3 biere plus nog 3 biere het,hoeveel het ek dan?
Hy antw: 6 juffrou...
Juff: Baie mooi! En as ek 1 bier wegvat?
Janie: Dmoer ek jou...