Vannie anner goeters...
Things only Kullid mothers say
Don’t pull your face, its gonna stay like that Het jy ornamente an daai kop ... wat is die huh? … wat is die? … (while turning your ears)...
Die Parable vannie Honne
Kykie, honne like nie karre wat ry nie. Honne kan somme daai kar jag en try vang. Even ‘n bicycle of motorbike wat ry, honne like dit niks nie. Hulle jag daai moving vehicle offit
Mense wat my impress: 1 - Alexander die Grootste Poephol
Verwoerd was die stupid-ste donner wat daar nog kon gewees het... Hy en sy mense het dan so heavy in die Bybel geglo. Hoekom het hy nie die Salomo move ge-try nie. Trou sommer met ‘n Sotho lady, vat ‘n Zoeloe princess as nog ‘n vrou, vat ‘n jong Tswana dame en nie lank nie of almal is ge-pacify. Soos ek gese het, jislaaik, was dit ekke… sou somme die Xhosas en die Indians
| Things only Kullid mothers say |
|
|
|
| Written by Sandra Botha |
| Wednesday, 24 February 2010 13:36 |
|
Don’t pull your face, its gonna stay like that Het jy ornamente an daai kop ... wat is die huh? … wat is die? … (while turning your ears) Vreet en wees tevrede … Ek hou van alles ma ek hou net niks n vuil kitchen nie".... And not forgetting the famous.... When you singing in da house … Ek hoop jy ken jou skool werk so goed soos jy daai musiek ken … Hoekom is die kitchen zink soo vuil? Dit i taught you like dis??'' Staan regop … dai mure staan al jare daa. U musnt go sleep with dishes in the sink, u neva knw wat can hapn during the nyt. Kom pluk af! geld groei mos op my rug Gaan eet daa waa jy vanaf kom. 02h00 in the morning and she doesn’t wanna open da door for you, “sleeping” with all the house keys under her pillow “Gaan trug da wat jy vanaf kom” Weet jy die fokken kind gaan my nog a stroke gee! Jy jy jy jy moet moet moet a a a slag lui lui luister as as as ek praat... While u getting a hiding wit a slipper.. Hou op met die vuurhoutjies speel, jy gaan in die kooi pee WEET JY WAT IS DIE TYD! Ek wens jy kon so goed skoonmaak soos jy goed kan vreet Weet jy ek wil my nie vererg vi die kind nie … “Kom hieso jou bleddie hel” Trek reg jou bek wat so hang, of ek klap dit reg' Ek gaan vir jou jou velle van jou lyf aftrek, hoor jy vir my? Kom nou hieso! Of wil jy hê ek moet jou self da kom haal? Op ‘n Saterdagoggend "Julle wil nou weer lê tot die son in jou gat skyn nê, staan op en begin skoon maak! Ek sloof my af deur die week vir die boere en dan verwag julle ek moet nog op ‘n Saterdag ok soos ‘n meid werk” Ek roep nou julle Pa” Wat eet ons vanaand mumy? “Husse met lang ore en dusse met stomp neuse” |




