AfrikaaPs! - Afrikaans se ma...!

AfrikaaPs! - Afrikaans se ma...!

PDF Print E-mail
Sunday, 22 August 2010 17:44

Die issues wat ons met onse taal van hoor.... van ons praatie die regte Afrikaans nie, ons kannie onse grammatika reg gebruikie, ons use woorde wattie innie blerrie HAT issie, ons verlaag die TAAL, ens, ens. Al daai nonsens wat ons van hoor oor hoe ons kammakastig onse eie blerrie taal nie reg kan gebruik nie, word oppie level vannie waarheid vir jou oppe skinkborb gesit sodat djy self kan judge wat die bloemen TAAL is en wat dit nie meer issie. 'n Taal is dit wat nog gebruik word en dit wat blerrie deur die majority gebruik word in stead van 'n paar dose wat totally voeling mettie mense verloor het. En byrraway, die MEESTE mense wat die TAAL gebruik is... Kullids! As hulle dit noggie bloemen weetie of wil realise nie...! Is ONSE lingo, en wie sal onse development van dit kan keer, huh? Wie?

 

 

Last Updated on Sunday, 22 August 2010 18:10
 

Meet ons op anner pozzis

facebook_lg

twitter_lg

SABC_Petition

b4l_logo