Login with your username and password              | 
AMBASSADOR for Kullid - Christo Davids

AMBASSADOR for Kullid - Christo Davids

PDF Print E-mail
Written by Die Laaste Kullid   
Tuesday, 07 February 2012 20:21

Christo Davids is 'n man met passie vir die lewe. Hy's 'n befaamde akteur en een wat self ook plays skryf en direct. Vir jare al ken ons hom as een van onse eie shinning stars en 'n man wat al in menige stukke opgetree het, beide op televisie en in die teaters. By die meeste van ons is hy bekend as 'Errol' van die 7de Laan sepie. Maar het julle geweet dat die ou 'n qualified lawyer is en in groot koerante rubrieke geskryf het. Beste nog, hy is 'n inspirerende spreker soos min! Blessed met talents, maar die heel laaste beste ding van Christo - hy is proudly Kullid en vrek lief vir sy mense.

Ons verwelkom hom as ons Ambassador of Kullid en meen dat hy saam met ons nog net verder en dieper in almal se harte sal kruip.

Christo_Davids


Going places... Kullid's Business Managers with 7de Laan Star and Kullid Ambassador. Left to right: Mr Allister 'Duncan' Ross, Christo Davids and Ms Jeanine Paulsen

Last Updated on Tuesday, 07 February 2012 20:42