Error
  • JUser::_load: Unable to load user with id: 62
Bafana ge-inspire deur'ie Kullid vannie Kas

Bafana ge-inspire deur'ie Kullid vannie Kas

E-mail
Friday, 26 June 2009 19:12

Hier's die Mudders van alle onse anner mudders!

I give you  - Kullids, daai mense wat Mzansi begin het en daai mense, now on the side line,  maar die selle ouens wat jou die damn lekker klere gee en wat jou wize hou oor die latest trends, especially as djy 'n autie (man) is.

Bafana speel teen Brazil - daai kamakastige heavy weights vir wie almal bang is like dis Maradonna wat onder die influence van drugs is en nou die microwave, met jou skoonma se kos in (!), moet kom repossess. Fok, toe's daar 'n Kullid of twee wat opstaan en die hele nation tune: Sorry - do you have freedom or fokken vat djy ons as dom?!!

Please register or login to read more...
Last Updated on Friday, 26 June 2009 19:31
 

Meet ons op anner pozzis

facebook_lg

twitter_lg

SABC_Petition

b4l_logo