'Die’s vir djou en die’s vir hom'

'Die’s vir djou en die’s vir hom'

E-mail
Friday, 27 February 2009 00:00

Weet jy regtig wat de fok jy aangevang het...? Weet djy..?!!

Ek doubt of djy regtig jou biggest mistake ever sal realise. Ek doubt of djy weet watter nonsens en plain-out fokken kak djy gemaak het. Ek doubt of djy in djou hele conciousness evva sal realise hoe de moer en befok djy ons almal met djou kak gemaak het.

Please register or login to read more...
Last Updated on Sunday, 14 June 2009 15:10
 

Meet ons op anner pozzis

facebook_lg

twitter_lg

SABC_Petition

b4l_logo