Fucked up BUSHMEN... - Sies, djulle sien ons nie!!!

Fucked up BUSHMEN... - Sies, djulle sien ons nie!!!

E-mail
Friday, 30 October 2009 01:33

Jy sien...! Waar is daai grande 'Coloureds' wat so cozy bly deny dat onse mense nie gesien word nie??!! Waar is daai politicians wat net onse mense ken assit vote tyd is??!! Issie net Standerton wat moerig is oor al die disparity wat NIEMAND kamstig kan sien nie. Het Trevor Manuel ooit eens een bursary vir sy eie mense waar hy vanaf kom... wat hom brood gegee en hom leer loop het, gegee? Waar is daai bursary fund, huh, solaat ek ook kan apply! Of issit nou net gedates aan die dikste BMW en die mense oppie grond is skoon vergeet...! Dink djy is net innie Kaap dat onse mense moerig raak oorlaat hulle nie huise kan kry nie, huh? Dink djy onse mense is pleased??! Dink wee, pa...

Eldorado Park het net soos Riverlea in opstand gekom!! Moeg en siek en sat van net aan die agterspeen bly suip en niks kry nie en laaste kom en nie gesien of gehoor word nie. Ons kry nie huise nie. Ons kry nie onse eie state funded radio station nie. Ons kry nie werk nie, want ons is kamstig te wit. Ons het nevva eens 'n homeland gehad nie. Ons word nie gereken en ge-erken nie. Dis om sommer te vloek, so sleg is dinge vir Kullids! Sies, en dan kom vloek HULLE ons, maak ons uit as 'Boesmans' en

Please register or login to read more...
Last Updated on Friday, 30 October 2009 02:38
 

Meet ons op anner pozzis

facebook_lg

twitter_lg

SABC_Petition

b4l_logo