In Westernburg donner hulle jou half dood...!
In Westernburg donner hulle jou half dood...! |
|
| Tuesday, 08 December 2009 04:12 |
|
Hulle vat saam 'n walk en dan donner hulle enige moontlike rappers of moordenaars half dood! Jy beter watch as djy weer jou gevreet in Westernburg gaan wys...! 16 Days of Activism against violence on women and children word letterlik lelik ver gevat in Westernburg. ![]() Die past Sunday, nadat daar mos 'n moord gepleeg is die Saterdagaand, toe is die mense van Westernburg net mooi gatvol vir die moordenaars wat so doodmaak. Hulle kry toe so ses ouens wat vir hulle suspicious lyk enPlease register or login to read more... |
| Last Updated on Tuesday, 08 December 2009 04:29 |






