Riverlea Strike...!

Riverlea Strike...!

E-mail
Sunday, 25 October 2009 19:40

Donderdag was dit woes in Riverlea! Gattas, helikopters, JMPD vans, pump actions, rubber bullets, hippos, honne, ennie manne wat fight - ouens wat die hele Nasrec Road block. Die mense is moeg van niks huise kry nie. Die mense is siek vir dik dik stadiums wat langs hulle gebou word en hulle eie township word nie upgrade nie. Die mense is plain gatvol...!

Daan en Linette Pretorius is gearresteer en twee persone gewond. Waar is Basil Douglas, nou huh? Kanna hy't mos vir Patricia de Lille ge-join om niks mee vir onse mense te doen nie. Waar is Danny Titus nou, huh? Kanna hy sit cozy en drink lekke tee vannie Lannies by die ATKV. Kanna wa is onse mense... Gedrop en flops gemaak. Kanna dit kannie so aangaan nie. Kanna ons kom huistoe! Kanna ons gaan die sake uitsort!

Check die rest vannie photos hie onner...Please register or login to read more...
Last Updated on Sunday, 25 October 2009 20:01
 

Meet ons op anner pozzis

facebook_lg

twitter_lg

SABC_Petition

b4l_logo