So lyk en sound Kullids! - Colourful like nevva before

So lyk en sound Kullids! - Colourful like nevva before

PDF Print E-mail
Saturday, 26 September 2009 15:33

Soos nevva before, word die culture van Kullids expose en ge-highlight in hierrie ground breaking, musically relevant and straight from the heart poetry van een van Mzansi se ware Kullids. On SA FM this was played immediately on Heritage Day on the Talk Shop show where the poet, Ronald S Dyers, was interviewed by Sydney Baloyi!! Enige confusion wat daar nog oor Kullids se culture bestaan, word by die venster uitgegooi! Die saak is so duidelik soos daylight - Your are what you are - Kullid!  

Now, ons het die hele DVD & CD ennie T-Shirts available vir djulle, djy check!

Saak werk so...

CD - All the poems met die lekkerste miew op - hele 10 tracks! (Bear in mind, vannie art is regtig Kullidrig, soos ons vloek somme as ons so smaak of 'n issue of ouens ons naar maak...)

DVD - 2 Poems ennnie FIRST Kullid Dictionary!

Djy kry ALTWEE saam virie give away price van R80 (postage obviously excluded, net in case djy in Oslo is... djy check).

Dan is da die...

T-Shirts (even ou Sydney Baloyi soek een toe ou Ronald net by die studios instap!! Absa se Call Centre ouens en meddies smaak mossie ding blind, dis net orders op orders op orders...!!)

Lacoste en Nike en al daai pa's van oorkant die water se ma's... dis nou Kullid wat geslat en ge-scweppa worre! Vir hoeveel sonder die postage? Net R65 virrie mense van onse site.

Dies nou alles met die first print wat gemaak is. Na dit sallie pryse obviously duurder is ennie range groter.

So, get yours now, soos die charras sê... Limited stock, limited stock... Kullids sing nou ook daai song...

Moenie baiza nie. Anner ding, ons gee niks re-funds nie, cause that guy, ou re-fund, he's not our friend. Alles depend ook op stock availability...

 

Give us your size, colour that you prefer (dark grey, light grey, white, purple, light green), dan check onsie postage, djy betaal en djou goete is innie post.

Contact us at This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Last Updated on Saturday, 26 September 2009 17:02
 

Meet ons op anner pozzis

facebook_lg

twitter_lg

SABC_Petition

b4l_logo