The Charles Ash Comedy Show

The Charles Ash Comedy Show

PDF Print E-mail
Thursday, 19 August 2010 22:44

Right, djulle will mos van Coloureds hoor en hulle in action sien...! So, hiesie chance. Ons het 7 VIP tickets vir die show vir onse members. Die anners gat ons vir onse Affiliate Partners gee. Nou, as jy ou Charles wil vang met sy debut one man show, gooi vir Kullid een duidelike joke by This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it . Jy kan mossie koek wil eet as jy nie ken hoe om die koek te sny nie...! Shap! Is jou move... Staan duidelik en support onse mense, even as ons jou nie free tickets gha nie...! Lewe issie altyd net charity nie. Is van saamstaan dat ons iewers sal kom. Raak wys. Moetie baiza nie. Duidelik!

Last Updated on Thursday, 19 August 2010 22:54
 

Latest Events

No current events.

Top Mense, Vollende People

Meet ons op anner pozzis

facebook_lg

twitter_lg

SABC_Petition

b4l_logo