Waarheen is SA oppad?
Waarheen is SA oppad? |
|
| Thursday, 15 April 2010 09:54 |
|
Ek’s van 'n klein plekkie (suburb) amper buite Kimberley met die naam Roodepan. Dit is ‘n baie arm kleuring gemeenskap en vir die afgelope 15jaar was daar absolutely no progress, tot die winkels wat eens hier was closed up shop. Die parkie by Celosia straat wat those days amper elke einde vanie maand die "merry-go-rounds" hier gelok het is vandag verlate en afgeskeep so ook al die ander parkies. Die flats is besig om te verkrummel, die plek is ‘n death trap en almost every 3month someones flat burns to ashes. Hierdie gebied is ‘n no go zone by night, dis omtrent gevaarlik want gangs en criminals het nou oorgevat. Daar is ook nou ‘n geweldige hoeveelheid shanties wat nou opspring soos mushrooms. Dan wil ek nie eens kom by gemeenskap self nie! The soul of this small community is slowly dying, the sense of togetherness is no more, as its being ravaged by crime, drugs, teenage pregnancy, poverty and unemployment. Roodepan se kliniek is ‘n groot gemors en die handtjie vol susters doen tog maar hulle best met die small amount of medicine and recources wat available is. Hierdie plek het nog nooit enige upgrading of urban renewal project gehad nie, altans moet ek byvoeg daar is nou ‘n small housing development in progress en dan natuurlik die nuwe North Gate section wat eerder meer dorp se kant toe gebou gaan word. Van die nuwe housing gaan een huis omtrent R399 000 kos nou vra ek waar kry Roodepan se mense, veral die flats en shanties residents daai soort geld ? It breaks my heart to see how people drink or smoke away their lives, they do not care anymore because no one cares about them, what will become of them and their children? Please register or login to read more... |





