Wat maak n kassie beter asi nex een? |
|
|
|
|
Saturday, 06 February 2010 12:39 |
Kykie eks n nobody of sal ek sê n somebody soner geld, ek heti di citizen of the year award geweni of the night in shining kullid ni, wat ek meen is jy hoefi te lees of kop toe te vat wat ek whietie ni, ma ek check ons het almal iets om te whietie wat iemand anes wil hoor, wil sê of twee keer sal laat kop staan..........ek vind dit so intresting en kak dom dat ons kullids mekaar se kassies so kan afkraak...instead of enjoyin what we have in common, bliksem ons mekaar met woorde op facebook, oor watte kassie tna'er is, wie se slang di regte slang is (het jy blady vegeet is slang, eter?) kykie elke experience is different, elke kassie is different, 'for every place theres a time & vice versa....makit sin? ...kom ek stelit so, wa het jy jou memorable moments gehad? 'The lounge' in Durbs, 'Lazzies en Ellingtons' in Welas, 'Ojays' in Klera , die dam in Davidsonville, 'Belair ofi sportsbar' in Poort, 'kim-by-nite' ini Y? Wie het dit memorable gemaak, Jou kullid bras, jou kullid fam! Hoeko discriminate ons teenoor mekaar, isi ees wee n joki, of jy nou jy, djy,gjy se, of jy nou nai, nie of neh sê of jy my bra, my bru, my hond, gazzie, outie of honchas sê.... Jy is nie meer kullid as n aner kullid ni, Jou karakter is mayb beter asi nex ou se ne, jyt dalk meer morals & values asi nex ou... But kullid bly kullid! Daar isi lewels of KULLIDOM nie...as jy n see het in jou town maakiti jou town beter ni, net different. As jou town net een hoof straat het maakiti jou town kaki!....moral of the story (soos hulle sê)...As ons mekaar afkraak gee ons die res van society ammunition om ons as kullids aftekraak. Ons is mooi, intresante, snaakse, liefdevolle, intellegent mense wat ini beste pleke in S.A bly. Maak toe jou oe (jari lees net ees kla) dink....toe jy daai songs gehoor het, daai wat maak dat die meddies ini klub skree 'daais my numbi, track song' ofit nou old skool, house, rap of r&b was wat jy enjoy het, in daai specific kassie ....was jy ni tussen gang van jou kullid bras moontlik met kullids wat aners as jy gewhietie heti, moontlik in n ane kassie ni.... Kom ons embrace mekaar se diversities within OUR kullidom!!!
|
|
Last Updated on Saturday, 06 February 2010 12:59 |