Wie gat lead? |
|
|
|
| Tuesday, 11 May 2010 20:11 |
|
Kykie Hoorie met much respect and disipliene... Ek en my boeta , Ou Mountarakiss , het nou die anner dag gesit and praat oorie lead. Die topic het opgekom terwyl ons daai movie 300 sit en kyk.. Ek wil geweet het was King Leonidas a Goeie leader. Djy ken mos alman is entiteled to his opinion….Mountarakiss sê toe hy salie vir so man follow nie. Ek wil toe weet Hoekom…toe outline hy dit vir my..King Leo het veroorsaak laat 300 manne hulle lewens verloor, hy salie a man follow wat teen die government is nie and hy salie a leader follow met unreal goals nie…. Ok daai is djou opinie….check nou hier…
Djy sê djy follow nie a man wat teen die government isie? Kwai. Ek verstaan. Government is daar vir a reason. Even die Bybel sê djy nodig government. Ek issie teen die government nie. Kykie as djou government vir djou sê moetie skelms skiet nie, dan steek djy hom. As die government sê moetie djou kinders slat nie..laat die vrou hulle slat…as die government sê gee djou huis op vir die lui mense van oorkant, Wat gat djy doen? As djou government vir djou sê djy kan nie study nie , Wat gat djy doen? ... Laat ek djulle ‘n storie sê van ‘n man wat sê leier van leiers was. Al het die regering gesê hy was ‘n lui dronkie wat net gesteel het. Sy naam was Autshumato of Harry die Strandloper soos ons op skool geleer het. Mense het ‘n neiging om djou op face value te judge. Djulle moet ophou met daai. Djy word gesê Marlon like Drank…dan sien djy vir Marlon dan sê djy “dis waar hy het a glats a poeza face” Anyway Autshumato was a geleerde man, kyk nou hoe skarel djy, Glo my nie…Doen research boet dan sien djy vir djouself…. |
| Last Updated on Tuesday, 11 May 2010 20:22 |




300 lewens was verloor vir ‘n bigger reason. Xerxes het beplan ommie hele nasie te enslave, die vrouens te stoot and die kinders dood te maak. 


