A contemporary classification van Kullids: Kullid by...
A contemporary classification van Kullids: Kullid by... |
|
| Friday, 02 October 2009 17:34 |
Meneer, hy, die Kullid is ‘n kleurige mannetjie en partykeer, hy, wat die Kullid is, hy kan even ook somme verkleur. Net da, oppie spot, kan hy sy colours change. ‘n Baie geleerde ou skryf mos die anne dag in die dikste en heaviest engels oor die ‘Great Coloured Identity Debate’ op Bruin-ou.com. Ou Mr Roger Warries skryf die ding. Nou, ek het plenty of respect vir ou Bra Roger, ma ek dink mos iemand moet die saak reguit stel oor die hele en die laaste Kullid Identity debate. (Excuse my language, ma ek gat mos die article slat nes Kullids praat – en ek mean nie daarmee om onse mense swak te maakie of om onnodig vulgar van aard te wiesie. Ek willie nice wees net om nice te weesie, eerder reguit tot die punt kom. Gaan ma net soos Brenda Fassie gesê het maak en wys die storie is reguit en duidelik, ha e funi irulla – need nie nog ‘n liniaal daarvoor nie).So, wat is ‘n Coloured of Kullid? Daar is ‘n hele paar soorte Kullids, soosPlease register or login to read more... |
| Last Updated on Monday, 15 February 2010 11:59 |


‘n Baie geleerde ou skryf mos die anne dag in die dikste en heaviest engels oor die 


