Leadership Crisis... Wat de hel is 'n Leader nou eintlik?

Leadership Crisis... Wat de hel is 'n Leader nou eintlik?

E-mail
Monday, 17 November 2008 00:00

Right, daai’s die question en issue voor ons - leadership en onse hele crisis daaroor, nie net virrie land nie, maar especially vir die Kullids.

Ek gaan dit in my beste Afrikaans vir jou gooi. Ek gaan dit vir jou so kak duidelik soos daglig stel dat jy nooit ooit weer hoef te doubt en wonder wat ‘n leader actually issie.

Please register or login to read more...
Last Updated on Sunday, 14 June 2009 17:36
 

Meet ons op anner pozzis

facebook_lg

twitter_lg

SABC_Petition

b4l_logo