Login with your username and password              | 
Mense wat my impress: 1 - Alexander die Grootste Poephol E-mail
Written by Vincent September   
Sunday, 10 January 2010 20:39

Daar is baie ouens in history wat ‘n moerse impression op my maak. Ouens soos Hitler – one man maak hy war teen almal. Ek sal like om sy brain te analyse – veral toe dinge bad begin gaan met sy hele war strategy. Wat de fok het hy gedink?

Dan is daar Mahatma Ghandi. Groot respect vir hom. Ek dink net hy was by tye te sag en te nice. Hy moesie altyd so nice gewees hettie. Is daar nie so iets van ‘n tyd om nice te wees en ‘n tyd om kakkerig te wees nie, huh?

Shaka is nog ‘n case in point. Imagine jy maak honderde dood net omdat jou ma dood is. Sy brein soek ek ook. En by the way, het hy nie concubines gehad nie? Jislaaik, was dit ek, dan het ek mos lekke aangegaan…! Met al die mooi Kullid meddies, wie sou my kon keer as die Kullid King! Okay, laat ons nie gedagtes kry nie…

Verwoerd was die stupid-ste donner wat daar nog kon gewees het. Hy en sy mense het dan so heavy in die Bybel geglo. Hoekom het hy nie die Salomo move ge-try nie. Trou sommer met ‘n Sotho lady, vat ‘n Zoeloe princess as nog ‘n vrou, vat ‘n jong Tswana dame en nie lank nie of almal is ge-pacify. Soos ek gese het, jislaaik, was dit ekke… sou somme die Xhosas en die Indians en die Chinese en die Porras in daai equation ingesluit het. Die maths sou mooi uitgewerk het. Faktor van Vereniging en Vrede – die FVV, met ‘n Boere nooi aan my sy. Freedom Front se moer!
(Lyk my ou Zuma try nou so 'n Salomo move, maar wag tot hy 'n Kullid meddie try trou... hy gat spyt wees, daai meddies vattie masjien nie, sal hom somme 9nine innie parlement gaan vloek as hy nie op tyd die papgeld betaal nie!)

Okay, maar hiesie saak. Toe word daar ‘n film oor die groot Romeinse keiser “Alexander” mos oor tv ge-broadcast. Toe dink ek: Dankie Lord, dankie ek was nie hy nie!

Why?

 1. Alexander het nie sy vision beplan nie. Jy kannie ‘n vision het sonder planning nie. Even jou ma het nie sonder planning gekook nie, al het sy nie recipes gelees nie. Sy’t in haar mind alles ge-plan. Gaan vra haar maar. Planning is ‘n V I T A L ingredient in die uitvoering van ‘n mens se vision. Voorbeeld: As jy binne 7 years ‘n dokter wil word, moet jy plan om nie gedurende daai tyd pregnant te raak nie. Daais somme 2 years wat dit jou plan in sy moer kan gooi. Alexander het nie ‘n plan gehad vir al sy conquests en sy vision nie. Hy’t voortgeploeter van die een party na die ander, dronk in sy grandness…! Nope, ek willie daai issie. Man moet mos bietjie in soberness dinge in retrospect neem as jy so by drie parties gewees het… begin stock take en vra waar is die kinders, issie bills betaal, is die meddie nog okay, is daar groceries gekoop. Nie aan bly donner sonder gedagte of sonder stock taking nie. Imagine, elke weekend dik dronk, uitslaap…! Nee fok, sorry, so wil ekkie weesie, dankie.

2. Toe conquer Alexander die hele Persia en hy is die domste ou. Hy wil net verder en verder en verder. Niks consolidation nie. Niks van fondamente grawe nie. Soos ‘n couple wat nou ‘n bond vannie bank gekry het dan vra hulle somme vir ‘n extra loan vir furniture, vat nog ‘n loan vir ‘n kar en die bank gee hulle dit. As hulle by die bank uitstap met alle daardie loans, gaan die donners na

Please register or login to read more...
Last Updated on Sunday, 10 January 2010 21:19
 

Comments  

 
-1 #2 Bojangles 2010-01-13 12:00
Ja Vince van 7de laan ek sien jou strategie
 
 
0 #1 Mr Sir 2010-01-13 09:21
Aweh/...Waarheid daar brother...
Om successvol the wies moet djy al vooruit beplan...wat is djou six month plan...dit kan enigiets wees...betaal a kar af..sit geld weg vir a holiday...anything...."to get to 10 you must go trought all the other numbers". So as djy iets beplan create a 10 step action plan....kwai Mr Sir