Met jou sterre innie sand... |
|
|
Wednesday, 17 March 2010 00:00 |
|
{jcomments on}Dit kan of lekke wees… of dit kan nonsens wees…!
 Is lekke wanneer jy op die Natalse noordkus sit (nie Durban nie, dis te over crowded en te local!). Daar oppie beach met die mooiste meddie of die man van jou drome en julle sit so met djulle voete dat die branders julle vang en die sanderige koel waters om julle sterre spoel. Lekke man…! Daai is wat jy kan noem gelukkige, vreedsame, volkome oomblikke en julle happiness kan deur niks en niemand versteur word nie. En as jy so oor die see uitkyk en jy voel die koele lafenis van daai water wat so heilsaam om jou sterre spoel. Moenie nog praat as dit innie aand issie (!), en hy jou vasgryp nadat hy jou so speels rondgejaag het, en hy gooi jou in sy sterk beskermende arms neer, begin jou op jou nek saggies soen, so asof hy al jou vulnerabilities very much appreciate, en dan verklaar hy saggies in jou ore nogmaals sy liefde aan jou en sê jou daar en dan dat jy die vrou van sy drome en sy lewe is…! Oe! Dan, dan kan die branders maar kom, die sand jou sterre vuil maak… In sy arms, in liefde, in geluk asof dit nooit sal eindig nie…! Dan kan joun sterre en gat maar in die sand wees, want daai is baie lekke! Daai is droom-vrek-lekke. Vergeet van djou ma, of die werk se nonsens, of die bills wat betaal moet word…! Vergeet van die wêreld en gee jou oor aan die sand… laat jou gat rol in daai lekke sand. Nou daai is wat ek noem, lekke met jou sterre in die sand…!!
Of kom ons vat dit van ‘n ander angle af. Kom ons sê jy is Please register or login to read more...
|
|
Last Updated on Tuesday, 13 April 2010 11:56 |