Verwoerd, Chuene en Zombies |
|
|
Saturday, 17 October 2009 22:06 |
 Jy sien, as jy doodgaan voor jy moet doodgaan, dan gaan jy spook – jou ghost gaan orals rondloop en ons lelik pla. Verwoerd was die argitek van apartheid. Hy’t Apartheid fuin uitgelê nadat Malan dit oorhoofs beplan het. Verwoerd is sinoniem aan dit wat Suid-Afrika tot die rant van ‘n burgeroorlog gedryf het. Rasseskeiding en inherente rassehaat was die beginselsfere van Apartheid. Maar toe kom Demetrio Tsafendas mos en hy steek vir Verwoerd morsdood, op die ontydigste tyd van die planne vir Apartheid. Hulle het vir Verwoerd begrawe as die grootste staatsman. Maar Verwoerd het nie in sy graf gebly nie. Hy was nie tevrede nie. Hy spook en loop rond en hy het ongelukkig heelwat mense aangesteek om ook inherent rassisties te dink, te oordeel en te redeneer. Verwoerd se spook is ‘n lelike soort spook. Dis ‘n spook wat ons moetPlease register or login to read more...
|
|
Last Updated on Saturday, 17 October 2009 22:26 |