Ek is |
|
| Tuesday, 19 January 2010 03:04 |
|
[Julle sien my naam is Kevin Gordon Richard Williams, gebore en bewoë in Oudtshoorn (want dis so stukkend warm). Ek's gebore in die Hoorn of soos die Kullids hom noem USO (United states of Oudtshoorn). My pa was 'n baie bekende elektrisien en sportman, as elektrisien was hy" Livewire Eletrisien" Dis ook seker waar ek my fire vandaan kry. As sportsman was hy " Die President"......daarvandaan my status as kullid want een van die dae kyk ons hoog. Ek is 'n pa, vader, en man want is blessed met 'n blessing wat ryk maak. Ek het 'n graad ook, ja 'n BA degree "Born Again" graad. Dan het ek ook my rugraat en ek gee ook baie raad. Ek bly tans in die strand, die mooie - mooie strand. So dit is my stand. En ek wil vir die Koning wees aan die brand.]
Ek Is |
| Last Updated on Tuesday, 19 January 2010 03:14 |





