|
Tuesday, 11 May 2010 19:33 |
|
Jy isse skelm jy’t my goed gesteel op ons plot met hoeners en ou karre het ons saam gespeel. Met wet en bybel het os lat bad. groot gelieg en os plot gevat. Jou veiligheidsreëls het my kwaad laat blom wanttie plot en ons taal was joune alleen. My grootjie, moes werk, vir ‘n lousy ou footjie. jou geelhotvloere moes sy heeldag skrop haar lewe lank het jy haar gerob. Innie koebys het sy afrikaans gebry jy’tit gesteel en wil niks bely ma’ okay my bra, ekke het nog die troos: die hele tyd het sy nog Afrikaans gebly. Innie eighties my broer, sit jy innie stront please eksplyn Please register or login to read more...
|